“Ek raak by die dag meer verlief.”
Lees meerAlles vir Donderdag 13 April 2023
Ondersoek na visvrektes by Hartbeespoortdam
“Sommige visse wat lewend op die terrein gevind is, is verwyder en na ʼn dam verplaas waar hulle tans herstel.”
‘Minirok-koningin’ op 93 oorlede
Mary Quant, die stylkoningin van Brittanje se Swinging Sixties-modebeweging wat die minirok gewild gemaak het, is Donderdag in die ouderdom van 93 oorlede.
Vier dood ná mynvervoerband-ongeluk
Volgens inligting het die vervoerband vermoedelik geval en tot die dood van vier mans gelei.
Fase 6-beurtkrag van krag tot (minstens) Saterdag
Eskom waarsku verbruikers dat die stelsel beperk bly en dat veranderinge aan fases op kort kennisgewing vereis kan word.
Sewe vas vir moord op afgetrede joernalis
Die eerste verdagte is Woensdag in Gordin se motor wat tydens die aand van die moord gesteel is, aangekeer.
Gerrie Nel bespreek Willem Kruger-bevindings met gesin
Die privaatvervolgingseenheid sê dat sy bevindings op “objektiewe feite” geskoei is – feite wat gestaaf en bewys kan word.
Verpleegster op pad werk toe aangeval, verkrag
Sy het glo die taxibestuurder gevra om haar voor die kliniek af te laai omdat dit reeds donker was, maar die bestuurder het geweier.
ToekomsVenster: Aanvaar mekaar
“Julle kom na ons met arms wat toegevou is, nie om te omhels en te verwelkom nie, maar op ʼn afstand te hou. As ons Suid-Afrika wil red sal ons ons arms vir mekaar moet oopmaak en mekaar omhels.”
Intercape: Regering voel vere oor misdaad – DA
“Dit is verregaande dat enige onderneming sulke drastiese maatreëls moet instel om die beskerming en ingryping van die minister van polisie te verseker.”
Magudumana kop onderstebo in hof
Dr. Nandipha Magudumana was byna onherkenbaar in die beskuldigdebank soos sy haar gesig met haar kakiegroen kappietop en ’n gesigmasker verskans het.
Netflix fokus op produksies in Afrika ná wegholsuksesse
‘Blood and Water’ het in 2020 internasionale opslae gemaak en het die eerste Suid-Afrikaanse program geword wat die no. 1-posisie in die VSA gehaal het.
Daar is rede om skepties oor SA te wees, maar …
“Ons bly oortuig dat Suid-Afrika ’n beleggingsbestemming met aansienlik onbenutte potensiaal is.”
Harry Potter nou ook TV-reeks
JK Rowling is aangewys as uitvoerende vervaardiger van die reeks.
DA ook deel van regstappe oor rasteikens
Die DA gaan hande vat met die vakbond Solidariteit om wetgewing te beveg wat “drakoniese rassemagte” aan die minister van arbeid en indiensneming sal gee.
Luister: Blyspel geskoei op musiek van Queen het gehore op hul voete
Dirk Joubert en Nadine Grobbelaar, lede van die “We Will Rock You”-rolverdeling, gesels in Maroela Media se ateljee oor dié musiekblyspel.
Stormers wil spiere teen Munster bult
Hoewel die Stormers tweede op die amptelike VRK-punteleer met 61 punte is, blaas Ulster in sy nek. ʼn Goeie vertoning teen Munster sal dus die pad na ʼn tuiskwarteindstryd aansienlik makliker maak.
Wees gewaarsku: donker winter wag
“Inwoners moet verwag om 43 weke van die jaar, oftewel 83% daarvan, onder fase 4 of 5-beurtkrag deur te bring.”
Nuwe plan vir geplunderde verpleeghuise gesoek
Die luukse eenhede, wat ten volle gemeubileer was met TV’s, rusbanke en selfs eetgerei, is bloot toegesluit en net daar gelos.
SA Toerisme ‘melk stelsel’
Alhoewel net 10 van die 57 vergaderings teenwoordigheid in persoon vereis het, is R769 548,47 aan reis en verblyf vir raadslede bestee.