“Ek het nie gedink jy sal ooit vir enigiemand jammer sê nie.”
Lees meerAlles vir Donderdag 29 Desember 2022
Kom kuier hier met jou volgende sloertoer deur die Kaap
Hier is ʼn emmerskoplys van die plekke wat jy moet besoek met jou volgende reis deur die Wes-Kaap.
Luister: Dié podsendings is vanjaar die meeste op Maroela geluister
Vanjaar is dié vyf podsendings die meeste op Maroela Media geluister.
Talle dood ná brand by casino-kompleks
Daar word gevrees dat die dodetal skerp kan styg aangesien dele van die kompleks nog nie deur reddingswerkers bereik kon word nie.
Man kry borgtog ná Maselspoort-voorval
Jacobus Johannes Classen het Donderdag in die Bloemfonteinse landdroshof verskyn vir sy beweerde betrokkenheid by die Maselspoort-bakleiery op Kersdag.
Verdagte ontsnap by hof
Bheki Moses Phakathi het kort ná sy aankoms by die hof “op die een of ander manier” binne die hofgebou ontsnap. Die moontlikheid word ondersoek dat hy hulp ontvang het.
Eskom-operateur steel glo R500 000 se diesel
Eskom het Angelo Cysman reeds as aanlegoperateur geskors.
Fotografiese blik op uniekheid van vroue
Van die vrou wat iets spesiaals vir haar man wou doen en ʼn ma wat drome deur haar 14-jarige dogter najaag, tot ʼn 29-jarige vrou met letsels as gevolg van derdegraadse brandwonde en die vrou in ʼn rolstoel wat sukkel om die dood van haar kind te verwerk.
Fonds moet weer siek kleuter se behandeling dek
Michaney en Jacques de Wet, Zachary se ouers, het die hof verlede week op ʼn dringende grondslag in samewerking met die organisasie Rare Diseases South Africa (RDSA) genader nadat Medihelp aan die begin van die maand betaling van die behandeling gestaak het.
Groot politieke drama wag in VSA in 2023
Amerika bly die magtigste globale rolspeler en juis daarom sal die wêreld se oë in 2023 weer op die VSA wees, selfs al vind daar geen verkiesing plaas nie. Die volgende tien sake in Amerikaanse politiek sal in 2023 deurslaggewend wees.
Stapper 17 uur lank in rotsskeur vasgekeer
Twee mans het Dinsdag die pad byster geraak terwyl hulle naby die plaas Nuwerust in die Cederberg gestap het.
Resep: Masala-steak-Gatsby-toebroodjies
Geniet hierdie eg Suid-Afrikaanse broodjie terwyl jy nog met vakansie is.
KFC sluit takke oor beurtkrag
“Ons vra om verskoning vir die ongerief en sal binnekort terug wees.”
Al ooit gehoor van ʼn ‘umncishu’?
Dit is ʼn gewonde kwikstertjie, indien jy gewonder het, en is een van honderde voëlname van Suid-Afrikaanse voëlspesies wat nou ook in Zoeloe beskikbaar is.
Foto’s: Nagwaak gehou, dodetal styg ná Boksburg-tragedie
Daar is gebid en blomme en kerse vir die slagoffers neergelê.
Proteas hensop toets én reeks teen Aussies
Goeie nuus: Suid-Afrika kon vir die eerste keer in agt probeerslae meer as 200 lopies aanteken. Slegte nuus: Die Aussies het steeds die toets met ʼn beurt en 182 lopies beklink.
Kontant, wapens gebuit tydens wildsplaas-aanval
Die aanvallers het met onder meer ’n onbekende bedrag kontant in rande, Amerikaanse dollars en ponde op die vlug geslaan.
‘Rianette en die Internet’: Ontklotter jou digitale wêreld
Soos ons voorberei vir ʼn opwindende nuwe jaar en terugkyk na die jaar wat verby is, droom oor die jaar wat voorlê en planne maak, is dit ook belangrik om jou digitale welstand deel van jou lysie te maak.
Gedagte vir die dag: Lewe dankbaar-gelukkig
Sing uit julle hart uit, want met hierdie geestelike liedere sê julle ook vir God dankie. (Kolossense 3:16)