Rhona se besluit om saam te kuier, maar nie soos die ander vroue haar naels te laat glinster met R10 000 se diamante nie, het Peet duidelik onthuts gelaat.
Lees meerAlles vir Donderdag 17 November 2022
Pasop vir die bobbejane by Bettysbaai
Inwoners in Bettysbaai in die Wes-Kaap sal gewaarsku word sodra ʼn trop bobbejane die woongebied betree.
Charlize uitstekende aktrise, maar swak ingelig oor haar moedertaal
“Charlize kan eerder oorweeg om in Suid-Afrika in ʼn rolprent in haar eie taal te kom speel synde rolprente met byskrifte in Engels se gewildheid toeneem en ook begin om mee te ding vir Oscars.”
Wes-Kaapse skole dok miljoene op vir bankkoste
“Veertig van ons skole betaal na bewering meer as R100 000 per jaar aan bankkoste.”
Drie skuldig bevind wat vlug MH17 afskiet
Die slagoffers van MH17 het van 10 lande gekom, insluitend 196 van Nederland, 43 van Maleisië en 38 van Australië.
Twee keer lewenslank vir sewejarige se moord
“Die beskuldigde het boonop geen berou getoon vir sy optrede nie.”
ToekomsVenster: Hoe kan ek jou dien?
Soos die spreuk sê: “iemand op sy voete help”. Dis dien sodat iemand self ʼn dienaar kan word. Dis die wese van dissipelskap.
Video: Jakkie Louw se huldeblyk aan ‘vriend’ Theuns
“Dis jammer jy moes so vroeg gaan. Ek mis jou en ek hoop dat ek die liedjie tot sy reg laat kom.”
Video: ‘Saam is ons sterker’, sê studietrust aan donateurs
Die fonds administreer tans meer as 200 onafhanklike studiefondse en het reeds meer as 11 000 toekennings aan 4 750 behoeftige studente gemaak met ʼn totaal van R277 miljoen.
Haassiekte breek uit in Karoo
Daar is tans geen entstof vir dié siekte in Suid-Afrika nie.
Rafferty-moordenaars swaar gestraf
Die egpaar se seun het getuig dat dit ná die moorde net te pynlik was om op die plaas aan te bly en dat die eiendom intussen verkoop is.
‘n Brief aan Charlize vanaf nommer 42
Neem dit as advies van een van jou 44 Afrikaanse vriende – ek dink jy moet dalk hierdie loopbaanskuif vanaf aktrise na demograaf heroorweeg!
Rolbalsterre Saterdag in aksie
Niksa Benguric en Esme Haley sal Suid-Afrika eersdaags by die Rolbal Wêreldkampioenskap in Nieu Seeland verteenwoordig.
Tugkomitee skors Pieter-Steph vir drie weke
Die Springbok-losvoorspeler sal die toetse teen Italië en Engeland misloop.
Nog duisende staatsamptenare staak Dinsdag
Dinsdag se protesoptrede sluit in ʼn optog na die nasionale tesourie se kantoor in Pretoria en betogings by plekke soos hospitale en hawens.
Talle honde afgegee ná pitbull-aanval op kind
Aktiviste vra intussen dat nie alle pitbulls en hul eienaars oor dieselfde kam geskeer moet word nie.
Al die nuwe fietse vir 2023
’n Goeie lokprent vir enige rolprent moet net genoeg weggee dat jy nie kan wag om die rolprent te sien nie. Net so is die EICMA-motorfietsskou in Milaan my lokprent vir al die motorfietse wat in 2023 bekendgestel gaan word.
Matrieks glimlag breed ná Engels 2
“Dit was regtig baie maklik.”
Video: Bruidegom daag in ʼn kis op
“Hy het ‘till death do us part’ te ver gevat!”
Moenie Italië onderskat nie, waarsku Kwagga
“Italië se ouderdomsgroepspanne is die afgelope paar jaar ʼn krag waarmee daar rekening gehou moet word en daardie einste talent het nou na die nasionale span deurgesyfer.”