Pak ʼn botteltjie van hierdie boontjieatjar in by jou vakansievoorraad.
Alles vir Donderdag 17 November 2022
Huis geplunder tydens Delmas-plaasmoord
Nadat werkers Woensdagoggend by die plaas aangekom het en nie toegang tot die plaashuis kon kry nie, is daar met Van der Walt se dogter kontak gemaak. Sy het die polisie ontbied.
Charlize Theron gekap oor Afrikaans-uitlatings
Die aktrise Charlize Theron het haar skerp kritiek op die hals gehaal nadat sy tydens ʼn podsendingonderhoud uitlatings oor Afrikaans gemaak het.
Jong vrou maak saak teen kliënt wat haar as rassis uitkryt
’n Jong vrou het strafregtelike klagte by die polisie aanhangig gemaak na aanleiding van ’n voorval by haar werkplek waartydens ’n kliënt haar rondgejaag en valslik as ’n rassis uitgekryt het.
Seun se liggaam in Apiesrivier gevind
Die Tshwane-nooddienste is omstreeks 19:00 Maandag in kennis gestel van die seun wat die middag vermis geraak het terwyl hy saam met vriende in die rivier geswem het.
‘Geen kitsoplossing’ vir KZN-rioolkrisis
ActionSA het die hof Woensdag genader om die nasionale en provinsiale regering te dwing om die rioolkrisis in Durban te takel. ʼn Waterkenner meen egter daar is geen maklike uitweg nie.
Gedagte vir die dag: Wees nederig
Julle moenie net elkeen na sy eie belange omsien nie, maar ook na mekaar se belange. (Filippense 2:4)