“Die taxibestuurder het glo beheer verloor en in ʼn voertuig ingeploeg voordat dit teen verskeie voetgangers op die sypaadjie gebots het.”
Lees meerAlles vir Woensdag 31 Januarie 2024
‘Drakonies’; EFF woedend oor hofbesluit wat hom by staatsrede weghou
“Hierdie uitspraak benadruk die onderdrukkende aard van die uitvoerende gesag se pogings om aanspreeklikheid te smoor en diegene wat pres. Cyril Ramaphosa aanspreeklik hou, se stemme stil te maak.”
Groblersdal-twee hoor eers later oor borgtog
“Dít is ʼn arbeidsaangeleentheid wat nou deur politieke partye uitgebuit word om goedkoop punte aan te teken vir die komende verkiesing,” het die hof Woensdag gehoor.
Een vas ná 12-jarige in koeëlreën sterf
“Luidens berigte was die meisie in ʼn kruisvuur tussen mededingende bendes vasgevang en is sy deur ʼn dwaalkoeël getref. Sy is deur die mediese personeel op die toneel dood verklaar.”
Mylpaal! Meer as 27 miljoen reeds geregistreer om te stem
Dié komende naweek sal kiesers se laaste kans wees om te registreer.
Miljoene om amptenare rond te karwei, maar g’n geld vir skoolvervoer
Miljoene is opsy geskuif vir die vervoer- en verblyfkostes van staatsamptenare, maar minstens 40 000 leerders kan nie by die skool kom nie omdat die skoolvervoerprogram glo nie die nodige geld het nie.
Gedig: Sit die onthou langs die pad neer
“Die dinge van onthou word vir haar onnodig om saam te dra.”
ToekomsVenster: God woon onder ons lofgesange
Sing omdat jy bly is, mens is, medemens is, en sing omdat jy leef.
Video: ‘Rooftog’ toe eintlik ʼn huweliksaanbod
In die video vra die man sy meisie om te trou ná ʼn fop-rooftog.
Uitslae vir dié vakke dalk gekook?
Aansienlik minder Afrikaanse leerders het skynbaar onderskeidings in dié drie vakke gekry, as hul eweknieë in townshipskole.
Israelse soldate skiet Palestyne militante in hospitaal dood
Israeliese geheime agente – vermom as mediese personeel en Moslem-vroue – het Dinsdag by ʼn hospitaal in die besette Wesoewer ingestap en drie Palestynse militante doodgeskiet.
Netbalbase wag nog met Protea-spanaankondiging
“Dit is die afrigter wat saam met die spelers gaan werk; dus is dit net regverdig dat sy by die keurproses betrokke is.”
Jong Proteas mors met bure
Toe David Teeger ʼn rukkie gelede die wenlopies teen Zimbabwe geslaan het, was daar nog 219 aflewerings in die o.19-Proteabeurt oor.
Kommer oor BL-verkiesings weens laat regulasies
“Buiten dat die regulasies nie betyds gepubliseer is nie, is daar ook geen duidelike bemarkingsveldtog van die skoolbeheerliggaamverkiesings deur provinsiale onderwysdepartemente nie. Die boodskap is duidelik: openbare skole en die verkiesing van beheerliggaamlede is nie belangrik nie.”
Noorweë se koning Harald (86) met ‘siekteverlof’
Die koning het verlede week bespiegelings ontken dat hy gaan abdikeer – om in sy verlangse niggie, koningin Margrethe II van Denemarke, se voetspore te volg.
ʼn Werkswinkel vir skoliere wat wil skryf!
Kreatiewe Skryfkuns vir Skoliere is ʼn praktiese en prettige eendagwerksessie vir leerders tussen 12 en 18 jaar oud. Dit word aangebied deur die gewilde jeugverhaalskrywer Christien Neser. Kinders wat passievol is oor skryf, sal baie waarde kry uit die werkswinkel.
Video: Gʼn plek meer vir ‘rassistiese vlae’
Lamola was saam met sy eweknie by die polisie, Bheki Cele, by die hof waar albei hul kommer te kenne gegee het oor sommige betogers wat verlede week met die Vierkleur by die hof opgedaag het.
AMID blaas weer lewe in motorfietsbedryf
Ek hoop regtig dat hierdie ekspo weer die begin is van ’n fees wat elke jaar groter en beter sal word. Min gemeenskappe staan saam soos juis die motorfietsgemeenskap.
Dié klein kosveranderings kan groot verskil maak
Hier is ʼn paar kossoorte en produkte was maklik en goedkoop met gesonder opsies uitgeruil kan word.
Boere verloor glo miljoene oor vrotsigheid by Jhb-mark
Boonop is die piesang-rypmaakkamers ook nie ten volle funksioneel nie en handelaars moet nou noodgedwonge – en teen ʼn reusekoste – hul eie rypmaakkamers aanskaf.