As die nasionale keurders na SA20-spelpeil kyk om hul T20-Wêreldbekergroep te finaliseer, dan moet Matthew Breetzke se naam seker een van die eerstes wees wat in hul gesprekke opduik.
Alles vir Woensdag 31 Januarie 2024
Foto’s: Eienaar van dié beeste gesoek
Die trop diere is vermoedelik in die omgewing van Reitz gesteel en die brandmerk is onduidelik.
Korting op hoenderinvoere dalk welkom; verskaffingsprobleme duur voort
Die realiteit is dat hoewel plaaslike hoenderprodusente hoopvol bly om teen einde Februarie regeringsgoedkeuring vir ʼn entstof te ontvang, Suid-Afrika nie genoeg hoender produseer om in die plaaslike vraag te voorsien nie.
Talle musiektreffers van TikTok verwyder
Ywerige TikTokkers gaan dalk binnekort nie meer dansies op die deuntjies van bekende kunstenaars soos Taylor Swift kan doen nie.
Omstrede polisiehoë bedank
Brig. Nokuthula Pete was in die sop nadat sy gesê het die Paarlse polisie “is te wit”.
Resep: Kaas-en-ham-muffins
Geurige muffins vir Sondagaand én die kosblik.
LIV-gholf bly kopseer
Met die samewerkingsonderhandelinge tussen LIV en die Amerikaanse PGA- en DP World-reekse wat steeds voortduur en nog geen aanvaarbare oplossing opgelewer het nie, gaan die Saoedi-Arabies-gefinansierde reeks op eie houtjie voort.
Astral kraai weer koning ná historiese verlies
Die hoenderreus is reeds besig om sy skip om te draai.
Luister: Bid vir Jemen
Dit bly uiters gevaarlik om ʼn volgeling van Jesus in Jemen te wees.
Skotte wil vuur met vuur teen Rooi Drake beveg
“Ons wil die passievolle Walliese ondersteuners stil speel. Daarom is die aanloop tot die wedstryd – veral die eerste 20 minute – van groot belang,” het Huw Jones gesê.
Dié voertuie in kapers se visier
Voertuigkapings is grootliks ʼn misdaad wat deur vraag en aanbod gedryf word. Gevolglik teiken kapers spesifieke voertuie vir ’n spesifieke doel en mark.
Private eenheid gaan DA-man se moord ondersoek
Die toneel waar die DA se hoofsweep in KwaZulu-Natal voor sy vrou en kinders doodgeskiet is, is dalk skoongemaak, maar die oorblyfsels van die moord talm steeds. Boonop is niemand al vir Nhlalayenza Ndlovu se moord aangekeer nie.
Ministers by Groblersdal-hofverskyning
Bheki Cele en Ronald Lamola, onderskeidelik die ministers van polisie en justisie, het Woensdag in Groblersdal, Limpopo, aangekom.
Polisie skiet drie in Inanda dood
Toe die verdagtes besef dat hulle omsingel is, het hulle op die polisie losgebrand waarna ʼn skietgeveg ontstaan het.
Raak fiks vir jou eerste 5 km in ʼn maand
Medihelp het ʼn gratis oefenprogram saamgestel wat mense wat graag wil fiks word, te help. Dit is só beplan dat selfs iemand wat nog nooit gedraf het nie, dit kan gebruik.
Bafana speel klaar met Marokko
Suid-Afrika het vir die kwarteindstryd van die Afrikabeker gekwalifiseer toe hy vir Marokko met 2-0 geklop het.
Lesse uit die ondergang van die Sowjetunie
Waarom lyk ryke soos die Sowjetunie so formidabel en onoorkomelik – en selfs ewig – maar blyk tog so broos te wees?
‘n Korrupsiekoek flop nooit nie
Sonder kamerade sal die resep vir korrupsie in Suid-Afrika nie werk nie. Voeg eenvoudig een koppie kaderontplooiing by en jy kan ʼn NSFAS-korrupsieskandaal bak.
Dricus gaan op titeltoer
Dricus du Plessis, Suid-Afrika se eie UFC-kampioen, sal Kaapstad en Pretoria op sy titeltoer besoek.
‘Gupta-minister’ weer deur parlement skuldig bevind
Mosebenzi Zwane, voormalige minister van minerale hulpbronne, is met 50% van sy maandelikse salaris beboet en moet teen 29 Maart vanjaar om verskoning vra oor sy bande met die Gupta-familie.