Joha sê sy skryf vir die tiener-Joha. Sy hoop haar boeke laat tieners besef hulle is allermins vreemd of alleen.
Alles vir Woensdag 31 Januarie 2024
Klopdisselboom met staalkabels tussen bosreuse
Die Tsitsikamma Canopy Tours bestaan immers uit tien glydraadbane, waarvan die langste 93 m is. So sweef jy per staalkabel van een houtplatform na die ander, 30 m bo die woudvloer.
Wilgenhof 24 uur gemonitor; verwelkomingsprogram ‘belyn’
“Ons verwag die verslag teen einde Februarie. Ons hanteer hierdie saak met die erns wat dit verdien, sonder om die bevindinge van die paneel vooruit te loop.”
Malema en kie se aansoek oor staatsrede-bywoning geskrap
Ses EFF-LP’s, onder wie EFF-leier Julius Malema en sy adjunk Floyd Shivambu, sal nie vanjaar se staatsrede kan bywoon nie.
Gedagte vir die dag: Respek is ons voorkeurroete
“Ons weet immers dat die ganse skepping nog steeds aan die kreun is.” (Romeine 8:22)