Ernstige skade is Vrydagoggend aan die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) se enigste ontplooibare Oryx-helikopter in die Demokratiese Republiek die Kongo (DRK) aangerig toe daar glo op die helikopter geskiet is.
Lees meerAlles vir Vrydag 2 Februarie 2024
Minimum loon styg met 8,5%
“Ons is teleurgesteld dat die minimumloonkommissie nie georganiseerde landbou se aanbeveling om die minimum loon op ’n volhoubare manier te verhoog, in ag geneem het nie.”
Maphaka, Norton skitter vir jong Proteas
ʼn Mens hoef nie ʼn krieketsiener te wees om te voorspel dat Kwena Maphaka nog baie wedstryde vir sy span gaan wen nie.
Geen borgtog vir beskuldigde in Schalk Pienaar-moord
“Schalk het in geregtigheid en in die strafregstelsel geglo.”
Dricus wil Adesanya op tuisbodem pak
Suid-Afrika se eie UFC-kampioen glo die tyd het aangebreek vir UFC om na Suid-Afrika te kom.
ToekomsVenster: Die kuns van die lewe
Dankie aan soveel rolspelers wat ons die kuns van die lewe leer.
‘Ingrypende regulasies’ oor rasbeleide gepubliseer
Werkgewers se rasbeleide kan ingrypend verander nadat ʼn skikking tussen Solidariteit en die regering as konsepregulasies in die ‘Staatskoerant’ gepubliseer is.
Foto’s: Geldwa op Goue Hoofweg opgeblaas
Die groep verdagtes is met ’n onbekende bedrag geld én vuurwapens vort.
Geskiedkundige stadsaal steeds verlate, jare ná brand
Die Enoch Mgijima‑ plaaslike munisipaliteit en die versekeraar het steeds nie ooreengekom oor die bedrag wat uitbetaal moet word nie.
VN-hof gee ‘beredeneerde, maar politieke’ uitspraak
“Die belangrikste van die sewe bevele wat gegee is, is wat die hof nié sê nie – wat ʼn bevel vir oombliklike skietstilstand is.”
Polisiehoë se bedanking ‘moet ander waarsku’
“Dit is ʼn situasie wat té gereeld in verskeie werkomgewings, insluitend die polisie, voorkom, en dit moet aandag kry.”
Minder entrepreneurs in SA – verslag
In Suid-Afrika is die grootste motief om ʼn entrepreneur te word die behoefte om ʼn lewensbestaan te maak. Dit raak egter al moeiliker om ʼn onderneming op die been te bring en te onderhou.
Resep-video: Kolwyntjies vir jou vierpotige vriend
Bederf jou vierpotige kinders met ʼn heerlike, hondevriendelike kolwyntjie.
Hamilton saal ʼn nuwe perd op
“Ek het ʼn ongelooflike 11 jaar saam met Mercedes geniet en ek is baie trots op alles wat ons saam bereik het. Dit was beslis een van die moeilikste besluite wat ek nóg moes maak.”
Pasop vir slenters met Maroela Media-handelsmerk
Die skakels op die bladsye lei jou oënskynlik na ʼn bladsy met kripto-geldeenhede of ‘n vinnige-rykwordskema.
Luister: Saarkie se Adèle rock nou ook op haar eie
“Ek raak nou ouer, so ek kan nie meer net altyd in ʼn rock band speel nie,” skerts sy in Maroela Media se ateljee.
Tronkvoël: Duif uiteindelik vry wat glo vir China spioeneer
Dié duif is die jongste van verskeie wat deur Indiese owerhede aangehou is op aanklag dat hulle van spioenasie verdink word.
‘Ons sleep g’n voete met tender terwyl kankerpasiënte ly’, sê departement
Die Gautengse departement van gesondheid hou vol die tender – wat in Oktober geadverteer is – is in ’n “gevorderde stadium” van finalisering.
Mikro-woonstelle kry lewe in dié werklikheidsreeks
As jy gereeld prentjies van binnehuisversiering op Pinterest bekyk of ʼn vraatkyker van doen-dit-self-programme is, is dié nuwe Afrikaanse werklikheidsreeks net vir jou.
Duhan in Skotte se opdrafspan
Duhan van der Merwe sal die no. 11-trui dra wanneer Skotland met Wallis op die Principality-stadion kragte meet.