“Dit voel goed om vir almal te wys dat ek steeds ’n krag is waarmee rekening gehou moet word.”
Alles vir die sleutelwoord "Dricus du Plessis"
Du Plessis klim weer in UFC-hok
“Goeie werketiek is deel van wie ek is; jy moet bereid wees om hard te werk vir dit wat jy wil hê.”
‘Beseerde’ Gastelum belemmer Stillknocks-geveg
“Niemand sal op só ’n kort kennisgewing ’n gevegsuitnodiging aanvaar nie en hier sê hy – so wragties ’n week voor die geveg – dat hy beseer is.”
‘Stillknocks’ kry nuwe teenstander
“Dit maak nie saak wie my teenstander is nie; die uiteinde van die geveg sal dieselfde bly.”
‘Stillknocks’ terug in UFC-hok
“Dit is tyd om die ranglys-leer te klim.”
Dricus se operasie ’n sukses
“Dit is nou tyd om die herstelproses beter as enigiemand anders ooit vantevore aan te pak.”
Besering belemmer Stillknocks se Muniz-geveg
“Dit is niks lekker om hierdie aankondiging te maak nie.”
‘Stillknocks’ bal vuiste teen plaasmoorde
Dricus “Stillknocks” du Plessis het lede van die publiek opnuut uitgedaag om saam te staan en ʼn verskil in plaasmoordslagoffers se lewens te maak.
UFC-hok wink weer vir Du Plessis
Sy onoorwonne teenstander het vroeër Ronaldo Souza se arm tydens UFC262 gebreek, maar dit lyk nie asof dit die Suid-Afrikaner veel pla nie.
Kyk: Stillknocks stuur Giles planke toe!
“My naam is Dricus du Plessis; onthou dit gerus, want dit gaan binnekort ’n alombekende naam in UFC-kringe wees.”
Stillknocks maak weer UFC-litte los
“Ek is slaggereed om my land weer trots te maak.”
Visum-rompslomp sorg dat geveg deur mat val
“Dít kan dalk tot iets baie groter lei – veral as ek teen iemand hoog op die ranglys kan veg. Nou vir die volgende uitdaging.”
Stillknocks takel gevegsvoorbereiding kaalvuis
“Dricus loop altyd oor van die selfvertroue voor ’n geveg en hy word net beter ná elke een.”
Dricus weer Maart in UFC-aksie
Die Suid-Afrikaanse gemengdegevegskuns-atleet het die nuus op sy amptelike Twitter-rekening met ’n opgewonde “I’m back!” bevestig.
‘Stillknocks’ wil nóg teenstanders planke toe stuur
“Ek kan nie wag vir die volgende geveg op reis na die titel nie. Hierdie was maar net die begin en nou weet die hele wêreld waarvan ons al vir ’n geruime tyd bewus is!”
SA’ner belig plaasmoorde ná oorwinning tydens UFC-buiging
Suid-Afrikaner wen UFC-buiging in eerste ronde en gebruik ook sy platform om die wêreld oor plaasmoorde in te lig. Kyk na video hier:
Dricus oorgehaal vir UFC-buiging
“Ek is ongelooflik opgewonde om Dricus in aksie te sien. Hy lyk soos ’n kampioen en sy gewig is so te sê perfek.”
SA’ner se UFC-droom word waar
“Ek is gereed vir die groot verhoog en binnekort sal die hele wêreld weet wie Stillknocks is.”
19-jarige oud-Garsie een van EFC se blinkste sterre
“Ek droom groot. Ek is baie trots om deel van die EFC te wees en ek wil graag een van die beste vegters, of selfs dié beste vegter ter wêreld, in my gewigsklas wees.”
‘Stillknocks’ is EFC se kroonprins
Soos waarop sy bynaam tereg sinspeel: Wanneer “Stillknocks” jou eers in ’n hoek gedruk het, kan jy maar weet dat jou slaaptyd om die draai is.