Ja, dit is al weer daai tyd van die jaar! Honderde fietsryers maak reg vir ʼn hemelse rit tot in Die Hel, een van die Swartberge se grootste avonture.
Lees meerAlles vir Saterdag 13 November 2021
Minister moet hoes ná polisielid tiener skiet
’n Vuurwapen is aan ’n oënskynlik onbevoegde polisiebeampte vir nauurse gebruik uitgereik.
Bokke slaan die kitaar op Murrayfield
Die Suid-Afrikaners het hul teenstanders voos geskrum, terwyl Makazole Mapimpi twee drieë in die Skotse hoofstad gedruk het.
Tieners red man van verdrinking
Twee tieners het Vrydag ʼn man van verdrinking gered by Murphy’s, Buffelsbaai in die Wes-Kaap, ʼn gewilde ligging vir branderplankryers.
Parapleeg durf koue see by Robbeneiland aan
“My gestremdheid maak my uniek. Die wêreld mag my as swak beskou, maar binne is ek ʼn vegter.”
Eerste renosterhoring-NVI op veiling in SA verkoop
ʼn Digitale replika van ʼn renosterhoring is Donderdag in Suid-Afrika verkoop.
Veiligheidswagte beseer tydens transitorooftog
Twee veiligheidswagte het Saterdagoggend matige tot ernstige beserings opgedoen tydens ʼn transitorooftog in Kempton Park.
Drie by grenspos oor korrupsie aangekeer
Drie verdagtes, tussen 36 en 41 jaar oud is Vrydag by die Lebombo-grenspos by Mosambiek in hegtenis geneem op aanklag van bedrog en korrupsie
Miljoene meer ly vanjaar honger
ʼn Ontleding in 43 lande wys gesinne word gedwing om minder te eet, etes heeltemal oor te slaan of kinders eerder as volwassenes ʼn maaltyd te gee.
Onwettige handel kan jagluiperds laat uitsterf
“Die volgende generasie sal dalk nooit ʼn jagluiperd te sien kry as dié onwettige handel voortduur nie.”
Drie gevonnis oor perlemoen-stropery
Drie persone is vandeesweek in die Wes-Kaap gevonnis in verband met perlemoenstropery.
Amerikaanse aktrise bederf Mosselbaai-kelner met yslike fooitjie
Die kelners was “in rep en roer” oor ‘n fooitjie van meer as R94 000.
LUR in Mpumalanga gekaap, ontvoer
Die verdagtes het sy Toyota Hilux, bankkaarte, ʼn bruin sak met R25 000 kontant, kruideniersware, beursie, en gelisensieerde jaggeweer met 25 patrone gebuit.
Dricus se operasie ’n sukses
“Dit is nou tyd om die herstelproses beter as enigiemand anders ooit vantevore aan te pak.”
Resep-video: Angostura-bitter se rock shandy
Angostura het van sy bitter aan Maroela Media gestuur en ons het die perfekte nie-alkoholiese drankie vir ʼn snikhete somersdag gemaak.
Rand Water beplan 54 uur-onderbreking
Beplande instandhouding vandeesweek deur Rand Water sal ‘n impak hê op die voorsiening van water aan Johannesburg.
Nie noodwendig maanskyn en rose op Murrayfield nie
“Hierdie is waarskynlik die sterkste Skotse span waarteen ek al gespeel het.”
Luister: Groot name reik spesiale Kersfeessnitte uit
Twaalf van die land se gewildste Afrikaanse kunstenaars het kragte met Universal Musiek saamgesnoer om hulle gunsteling-Kersliedjies op te neem.
Vermeende Facebook-reeksverkragter laat vaar borgtog
Die man staan tereg op 15 aanklagte van verkragting en nog 10 aanklagte oor gewapende roof, poging tot moord en ontvoering.
ActionSA wys EFF-koalisieaanbod van die hand
ActionSA het ʼn voorstel vir samewerking van die Ekonomiese Vryheidsvegters van die hand gewys.