“Die voogdyskap van die persoon en eiendom van Britney Spears word hierdeur beëindig.”
Alles vir Saterdag 13 November 2021
Old Mutual kondig verpligte inenting vir werkers aan
Altesaam 55 werknemers van Old Mutual is die afgelope 18 maande oorlede weens Covid-19.
Etzebeth-neefs sal nie vervolg word nie
“Ek is van mening dat daar geen vooruitsig bestaan op ʼn suksesvolle vervolging nie.”
Eskom oorweeg planne om matrieks te help
Een voorstel was dat Eskom beurtkrag elke aand, van Sondag tot Donderdag, tussen 19:00 en 23:00 sal opskort. Dit sal leerders in staat stel om vir die eksamen voor te berei wat hulle die volgende dag moet aflê.
Meer as 10 000 siviele eise teen SAPD ingedien
“Die benarde finansiële toestand en die feit dat siviele eise teen die SAPD toeneem, is vir ons geen verrassing nie.”
Só lyk jongste Covid-19-statistieke
Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios), het Vrydagaand die jongste Covid-19-statistieke vir Suid-Afrika bekendgemaak.
Gedagte vir die dag: Ek as rolmodel
Maar jy, Timoteus, het my onderrig getrou gevolg, hoe ek lewe en wat my doel in die lewe is. Jy ken my geloof en hoe lank ek al gely het. Jy ken my liefde en my geduld en verdraagsaamheid. Jy weet hoeveel vervolging en lyding ek verduur het. (2 Timoteus 3:10-11)