Ardie Savea, en nie Eben Etzebeth nie, is as Wêreldrugby se speler van die jaar aangewys.
Lees meerAlles vir Sondag 29 Oktober 2023
Agt boere – en twee boerinne! – soek vanjaar maat op kassie
Lulani (40), ʼn bees- en skaapboer, is op soek na ʼn vrouepasmaat, terwyl wild- en beesboer Sanel (39) van Dwaalboom op soek is na ʼn manlike pasmaat.
Die week in foto’s
Kyk saam na wat wêreldwyd in die nuus gebeur het dié week.
WB-krieket: Engeland maak ook skande teen Indië
Die Engelse, wat laaste op die puntelys is ná vyf nederlae in ses wedstryde, se kolwers het Sondag in Lucknow weer ingeplof, dié keer teen Indië.
Aanbeveling dat Peters vir kwartaal geskors word
Dipuo Peters, ANC-LP en adjunkminister van kleinsakeontwikkeling, moet ʼn kwartaal lank van alle parlementêre sittings verbied word aangesien sy nie die publiek se belange bo haar eie gestel het nie.
Jan Taks jammer oor dreig-SMS
Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) het om verskoning gevra vir SMS-boodskappe wat uitgestuur is om die aandag op agterstallige belastingopgawes te vestig.
‘Heroorweeg minimumloon’ – arbeidskenner
“Daar is baie ideologiese probleme in hierdie land. Ons land word deur kommuniste en vakbonde in die drieparty-alliansie bestuur wat op die minimumloon volgens wetgewing staatmaak.”
Matriekeksamen: Alles in plek, sê minister
“Ons het veiligheidsmaatreëls verbeter om die uitlek van vraestelle in al nege provinsies te voorkom.”
Jones bedank glo as Wallaby-afrigter
Wallaby-afrigter Eddie Jones het na minder as ’n jaar in die pos bedank ná die span se treurige vertoning by die Wêreldbeker, het verskeie Australiese nuusblaaie Sondag berig.
Foto’s: ‘Dit is ʼn eer om vir julle te speel’ – Bokke
“Vir die hele Suid-Afrika, dit is ʼn eer om vir julle te kan speel.” Só het Springbok-flank Pieter-Steph du Toit, speler van die wedstryd in Saterdagaand se Wêreldbekerrugby-eindstryd, die gevoel van die hele nasionale span opgesom ná hul rekordoorwinning.
Video: Aksiebelaaide kykgenot in ‘Devil’s Peak’ wag op kykers
“Ek het definitief empatie met Bennie se uitdagings wat hy met angs ervaar, want dit is iets wat ek ook al self moes hanteer en oorkom.”
Boek-uittreksel: Leon van Nierop skryf oor pikswarte rose in die Laeveld
“Begrafnis. Dit is wat die vier koppe in die Mercedes kom vier. Die soveelste teraardebestelling met pikswart roosblare wat mense rondstrooi.”
Beurtkrag is terug
Nadat beurtkrag vir langer as ʼn week nie toegepas is nie, sal dit weer vanmiddag begin en tot verdere kennisgewing geld.
Ramaphosa gaan nasie toespreek
Vincent Magwenya, Ramaphosa se woordvoerder, het op X (Twitter) gesê mense moet valse aankondigings oor ʼn vakansiedag ignoreer.
Gholf: Boutier wen ná marathon-uitspeelstryd
Die Maybank-gholfkampioenskap vir vroue het Sondag in Kuala Lumpur met ʼn marathon-uitspeelstryd tussen Celine Boutier (Frankryk) en Atthaya Thitikul (Thailand) geëindig nadat swak weerstoestande eers sake deurmekaar gekrap het.
Kaptein Cane radeloos ná rooi kaart
“Dit is iets waarmee ek vir die res van my lewe sal moet saamleef.”
Binder gestraf, maar steeds op podium in Thaise MotoGP
Brad Binder (Red Bull KTM) het Sondagoggend op die Chang- internasionale baan in Buriram sy miljoene ondersteuners na hul asems laat snak.
Voormalige All Blacks kritiseer impak van rooi, geel kaarte
Voormalige All Blacks en Nieu-Seeland se media het die impak van rooi en geel kaarte in toetsrugby betreur ná die All Blacks se “hartverskeurende” nederlaag van 12-11 teen die Springbokke in Saterdag se Wêreldbekereindstryd.
UV bevind dosent se lesing was nie haatspraak
Die Universiteit van die Vrystaat (UV) kon geen bewyse vind dat sy dosent dr. Pedro Mzileni studente aan haatspraak blootgestel of hy hom aan wangedrag skuldig gemaak het nie.
Pieter-Steph: ‘Die Malmesbury-missiel’
“Hy was fenomenaal. Verdediging is my afdeling en hy het buitengewone spel gelewer.”