Nathan Lyon benodig net een paaltjie om die tweede Australiese draaier – naas die legendariese Shane Warne – te word om 500 paaltjies in sy toetsloopbaan te neem.
Lees meerAlles vir Saterdag 16 Desember 2023
Verhoordatum kom twee jaar ná Siphokazi Booi se gru-moord
Die 27-jarige Siphokazi Booi se verkoolde liggaam is in September 2021 in ʼn asblik langs die Mbekweni-spoorlyn in die Paarl in die Wes-Kaap aangetref.
Met humor en wol woel dié Karoo-vrou
Brei en humor as terapie loop soos ʼn goue draad deur die lewe van Andrea du Toit, ʼn boervrou van die Karoo.
Kyk: Derde grootste Geloftedagviering by Voortrekkermonument
Nagenoeg 185 000 mense op 279 plekke in die land en in 24 lande oor die hele wêreld het vandag Geloftedag gevier.
Seismiese opnames verjaag dalk haaie aan SA kus
“ʼn Ontsagwekkende bedreiging in die vorm van seismiese opnames staar die natuurlike balans van seelewe in die gesig.”
Die Kaap van Stormers!
Manie Libbok het gewys dat hy onder groot druk die wenskop oor die dwarslat kan jaag. Die Stormers het pas vir La Rochelle met 21–20 op die DHL-stadion geklop.
Beplande snelweg deur Mbombela ‘moet heroorweeg word’
Die beplande snelweg gaan nie net ʼn uitwerking op inwoners en hul private eiendom hê nie, maar ook op groot vleilande met brose fauna en flora in die omgewing.
Enkelma se pad van plattelandse dorpie tot doktorsgraad
As deel van haar studies het sy op die ontwikkeling van immunologietoetse gefokus om dieretuberkulose by leeus, luiperds en jagluiperds in Suid-Afrika makliker op te spoor.
Jacob Zuma stem nie ANC in 2024
“Dit sal verraad wees om ʼn veldtog vir die ANC van [pres. Cyril] Ramaphosa te dryf.”
‘Vetkoekpaleis’ se Liane steeds besig, borrelend
“Ek probeer die humor in alles raaksien, dit kom maar met ouderdom en wysheid, skattie.”
Drie gyselaars ‘verkeerdelik’ in Gaza doodgeskiet
Israel se weermag het die drie gyselaars wat in Gaza aangehou is, doodgeskiet nadat hulle glo verkeerdelik as ʼn bedreiging beskou is.
Boek-uittreksel: Mevrou Smit bemeester fyn kuns van ‘tannie-wees’
“Mevrou Smit is lus om iemand te lyf te gaan. Dis net moeilik om te besluit wie: die ou sening met haar kierie of die swerkater agter haar?”
Kitshoff slaggereed vir Kolisi-stryd
Steven Kitshoff is oorgehaal om weer op alle suiers te vuur wanneer Ulster vanaand teen Racing 92 in Belfast speel.
Ondersoek gelas ná polisieman op taverne losbrand
ʼn Polisiesersant het glo Vrydag in die vroeë oggendure op ʼn taverne in Limpopo losgebrand en toe die vuurwapen op homself gerig.
Speelding moet toekomstige ingenieurs inspireer
ʼn Ingenieurstudent aan die Universiteit Stellenbosch het ʼn opvoedkundige speelding ontwikkel om Suid-Afrikaanse meisies te inspireer om ’n loopbaan in wetenskap, tegnologie, ingenieurswese en wiskunde te volg.
Hof verwerp appèl oor verkoop van Mango
Die Noord-Gautengse hooggeregshof het die minister van openbare ondernemings se versuim om ʼn besluit oor die verkoop van die lugredery Mango te neem as “onwettig en grondwetlik ongeldig” verklaar en dit tersyde gestel.
‘Media het wel prins Harry se foongesprekke afgeluister’, sê hof
Dié saak is een van talle regsake wat die hertog van Sussex teen die Britse media aanhangig gemaak het.
Gaan dié dinge na voor jy die langpad aandurf
ʼn Groot aantal noodlottige padongelukke kan toegeskryf word aan voertuie wat nie padwaardig is nie.
Hollywood: Babanuus vir ‘Lizzie McGuire’; Kim Kardashian se eersteling nou ʼn kletsrymer
In hierdie week se nuus uit Hollywood ontvang Zac Efron ʼn Hollywood-ster, en word die uitreikingsdatums vir “Bridgerton” se langverwagte derde seisoen bekendgemaak.
Oorsaak van ‘Friends’-akteur se dood bekend
“Sy dood is as ʼn ongeluk bestempel,” het die kantoor van die Los Angeles- mediese ondersoeker gesê.