Die aankondiging beloof dat almal teenwoordig “getuies gaan wees van die begin van ʼn nuwe hoofstuk in die politiek”.
Alles vir Saterdag 16 Desember 2023
Louis bult spiere op sy ‘eie’ baan
Dit gebeur nie aldag dat ʼn gholfspeler wat ʼn baan help ontwerp het, in die wedloop is om ʼn toernooi in die DP World Tour (Europese reeks) op sy “eie” baan te wen nie.
Meer klagtes oor omgewingsmisdade, minder ondersoeke
Klagtes oor omgewingsmisdade het verlede jaar met 52% toegeneem, in vergelyking met vorige jare, terwyl die getal ondersoeke wat van stapel gestuur en vir vervolging oorhandig is, afgeneem het.
Gedagte vir die dag: ‘Laat u koninkryk kom’
Dit is vandag Geloftedag. Hierdie dag getuig van God se genadige ingryping ter wille van die bewaring en vermeerdering van sy kerk aan die suidpunt van Afrika.