“Jy het geen idee waardeur ek tans gaan en onder watse druk ek is nie.”
Lees meerAlles vir Donderdag 4 Mei 2023
Dié brandbestryders klein maar getryn
Kaapstad se brand- en reddingsdiens het Donderdag jonk en oud by hul brandweerstasies verwelkom om internasionale brandbestrydersdag te vier.
Charles se kroning laat versoek herleef vir SA-diamante
“As Suid-Afrikaners wil ons ons diamante terughê sodat dit in ʼn Suid-Afrikaanse museum uitgestal kan word.”
Versoek om nepotisme by Fort Hare, US te ondersoek
“Deur familieverhoudings ‘n beslissende kriterium vir toelating tot die universiteit te maak, kom nepotisme neer op ‘n vorm van korrupsie en onregverdige diskriminasie teen alle ander aansoekers wat in die proses benadeel word.”
Honderde KZN-skole nog steeds sonder kos
“Hoe kan die departemente hoop om die probleem op te los as hulle oneerlik – of nog erger, onbewus is – van hoe groot die probleem is?”
Thabo Bester-saak: NVG gaan nie nou voort met moordklag nie
“In hierdie stadium is daar nie voldoende bewyse vir die NVG om voort te gaan met ʼn aanklag van moord nie.”
Staat wil appelleer in mislukte Nulane-saak
“Dit is ʼn stryd om die toekoms van ons land en een wat ons nie gewonne gaan gee nie. Maar dit gaan nie ʼn vinnige of maklike oorwinning wees nie.”
ToekomsVenster: Kom maak ’n verskil
Dis alles deel van God se skeppingsopdrag. Dit is deel van jou getuienis, dit bring eer aan die Here.
G4S onttrek hom aan korrektiewe dienste in SA
Die aankondiging kom kort nadat die private maatskappy wat die Mangaung-maksimumveiligheidsgevangenis bestuur, die trekpas gekry het.
Rural gooi sy sonkrag weg soos Eskom vra
ʼn Dag ná die hofbevel het Rural die “voiding”-proses opgeskort en die ongebruikte sonkrag wat hy opwek begin weggooi sodat hy – soos Eskom vereis – beurtkrag kon toepas.
Boekoorsig: Heimwee
“Hierdie verhoudingsfiksie is beslis nie spookasem nie. Sophia Kapp slaag uitstekend daarin om nie in die slaggat van verromantisering te trap nie.”
Bly veilig in die saal – ʼn paar wenke
Baie mense sien steeds motorfietse as gevaarlik en dit sit hulle af van motorfietsry. Ja, daar is risiko’s, maar as jy ʼn paar eenvoudige reëls volg, sal jy veiliger kan wees.
SA redder in Hawaii help sommer dáár ook lewens red
Martin Wesemann het vakansie gehou in Hawaii toe hy en nog twee mense twee vroue uit ʼn sinkende voertuig moes red.
Bergfietsavontuur sorg vir talle hoogtepunte
Die span van Matt Beers en Tristan Nortjé het die mansafdeling van die Sani2C-bergfietsskofren gewen, terwyl Kim le Court en Samantha Sanders die speke in die vroueafdeling laat sing het.
Video: Aangrypende oorlogsverhaal op die planke vertel in ‘Die Kaplyn’
“Ons bid voor elke liewe vertoning dat daar salwing sal plaasvind, dat die Here mense in die gehoor se harte sal sag maak en dat Hy hulle sal genees van die seer.”
Tygerberg-kinderkoor in Engeland as beste kinderkoor aangewys
Nog ‘n hoogtepunt vir die kinders is hul uitnodiging om in die York Minster te sing – ‘n kerk wat nie gewoonlik kore toelaat nie.
Putco-busse slaan remme aan oor ‘geen betaling’
Dit sal die meeste van Putco se kliënte ontwrig wat reeds weeklikse en maandelikse buskaartjies aangekoop het.
Plumtree terug in Haaitenk
“Ek is ten volle daartoe verbind om alles binne my vermoë te doen sodat ons nie net ons doelwitte bereik nie, maar ook ons ondersteuners trots maak.”
Bouch se Indians slaan 216 vir oorwinning
Die Mumbai Indians-krieketspan, wat deur Mark Boucher afgerig word, het meer as 200 lopies in sy suksesvolle lopiejaagtog teen die Punjab Kings aangeteken.
Miljoene se onwettige sigarette in gastrok versteek
Honderde houers vol Chelsea-sigarette is in die vragmotor gevind.