Die organisasie sê hy kan nie die uitbreiding van haatspraakwetgewing steun binne ʼn konteks van dubbele standaarde waar simbole wat geen oproep tot geweld bevat nie, tot haatspraak verklaar word, terwyl openlike oproepe tot geweld verdra word.
Alles vir Donderdag 4 Mei 2023
Haai, oe! Liewe Heksie span nou haar besem in as visstok
Boonop raak Koning Rosekrans se forelle minder. Is Levinia die skuldige of is die nare Geelheks ook weer in die prentjie?
Luister: ‘Die groot afskud’-wenner keer lewe om met enorme gewigsverlies
“Ek het my eie pa tydens die verfilming van die reeks verloor, en dit het my laat besef dat hierdie laaitie van my nou sy pa kort.”
RG wil Wêreldbeker toe
“Ek wil deur my vertonings – en elke oomblik wat ek op die veld spandeer – wys dat ek gereed is om weer deel van die Springbok-opset te word.”
Podlitiek: Thuli se Twitter bekgeveg, Tucker Carlson by FOX weg
Die paneel loer ook na die skielike vertrek van Fox News-aanbieder Tucker Carlson, en wonder wat werklik agter die storie steek.
Wen: Twee Moedersdag-geskenkbewyse van R2 500 te wen
Twee Maroela-lesers staan elkeen die kans om vir Moedersdag elkeen ʼn geskenkbewys van R2 500 te wen by Silverline Jewellery!
Australië verbied gou damprook in openbare plekke
Die Australiese regering beskuldig plaaslike tabakmaatskappye daarvan dat hulle die volgende “generasie nikotienverslaafdes” skep deur doelbewus tieners te teiken.
Kyk: Nuwe banknote, munte nou in omloop
Die land se nuwe banknote en muntstukke sal van vandag af stelselmatig ingefaseer word.
Dié uitgewer soek jou stories vir kinders, jeug
Die beoordelaars is op soek na oorspronklike, onweerstaanbare en hoogs vermaaklike Afrikaanse manuskripte.
Tim Harris tussentydse voorsitter van SAT-raad
Harris is ʼn spesialis op die gebied van toerisme en ekonomiese bevordering en het meer as twintig jaar se ervaring.
‘Ons sal haar vuur en vaart mis’
Verskeie spanne en spelers het Shabnim Ismail se lof besing nadat die vurige Protea-snelbouler haar internasionale uittrede aangekondig het.
‘Ekwiteitswet’ blatant ideologies
Die probleem met die wet is onder andere dat dit dieselfde raskategorieë wat in die bevolkingsregistrasiewet van 1950 geproklameer is vandag in die Suid-Afrikaanse reg lewend (en florerend) hou.
Mislukte buitelandse beleid bedreig ons welvaart
Ons moet nie die risiko loop om ʼn pariastaat te word nie. Suid-Afrikaanse burgers verdien beter as ou Marxiste wat moderne buitelandse beleid dikteer.
Resep: Dadelstroop-wortelkoek
Geniet hierdie wortelkoek saam met soet rooibostee of ’n beker boeretroos.
Dollars rol steeds in vir Roger
Roger Federer het verlede jaar sy amptelike uittrede aangekondig, maar hy tel steeds onder die wêreld se hoogsbetaalde sportsterre.
Bela-wetsontwerp: ‘Afrikaanse skole se bestaansreg word bedreig’
“Die staat is veronderstel om skole te bou; nie om sy magte te sentraliseer en die rol van die ouer in ons skole in te neem nie.”
Rybewys-masjien gee weer probleme
Dit is die soveelste keer dat die masjien, die enigste een wat rybewyse in Suid-Afrika druk, nie in werkende toestand is nie.
Polisie sê jammer na Krugersdorp-slagoffers se besonderhede uitlek
Die nasionale polisiekommissaris het die slagoffers van die Krugersdorp-voorval waar agt vroue in Julie 2022 verkrag is, ’n openbare verskoning aangebied, maar dit blyk dat geen koppe gaan rol oor die uitlek van die slagoffers se persoonlike inligting nie.
Man deur haai gebyt in Jeffreysbaai
Met hul aankoms op die toneel was die man reeds uit die water gehaal en het lede van die publiek noodhulp op hom begin toepas.
Gedagte vir die dag: Die vaste rots
Ek is by julle al die dae tot die voleinding van die wêreld. (Matteus 28:20)