Kurt-Lee Arendse is ʼn wafferse puntemasjien in die Springbok-trui en hy het ʼn driekuns van drieë teen die pap-in-die-hande Wallabies gedruk.
Lees meerAlles vir Saterdag 8 Julie 2023
Hollywood: Meghan Trainor verwelkom tweede pienkvoet; De Niro se kleinseun sterf
Maroela Media bied jou ʼn opsomming van die week se jongste internasionale vermaaknuus.
Duimop-emoji is bindend, sê hof
ʼn Regter het bevind dat dié emoji bewys is van ʼn kontraktuele ooreenkoms en net so bindend as ‘n handtekening is.
Duisende sokkies stroom vir liefdadigheid in
“ʼn Snoesige winter gevul met basiese items soos skoene en kouse, is iets waarvan menige individue slegs kan droom.”
‘Geen vuilspel’ vermoed in Mia Kühn se afsterwe
“In hierdie stadium van die polisie se ondersoek dui alle bewyse op ʼn tragiese ongeluk.”
Kameelperde weer in Angola-wildtuin hervestig
Dit vorm deel van ʼn natuurbewaringsorganisasie se poging om die spesie weer in die land te vestig ná dit tydens die dekades lange burgeroorlog hier uitgesterf het.
Agrizzi-saak sloer verder
Die Pretoriase hooggeregshof het in April 2023 bepaal dat Agrizzi weens sy swak gesondheid tog geskik is om verhoor te word.
Pieter Jordaan groet eNuus
Die veertigjarige Pieter deins nie terug vir nuwe uitdagings nie. Hy het vanjaar sy vierde Comrades-wedloop voltooi.
Sneeu, ysige weerstoestande voorspel
Ysige temperatuur word oor die volgende paar dae in die meeste dele van die land verwag met sneeu op die hoogliggende dele.
Beurtkrag vir ʼn paar uur opgeskort
Eskom het Saterdag gesê danksy herstel in kragopwekkingskapasiteit sal beurtkrag tussen 12:00 en 16:00 opgeskort word.
Gupta-bondgenote eers November weer in die hof
Die twee bondgenote van die Gupta-broers word by die omstrede Estina-suiwelprojek betrek.
Hooflanddros vra uitstel in korrupsiesaak
Die geskorste hooflanddros Desmond Nair se korrupsiesaak is voorlopig tot 30 November 2023 uitgestel.
Tweede verdagte aangekeer oor horingdiefstal
Die man word verbind met die vermeende diefstal van 51 renosterhorings uit ʼn kluis van die Noordwes-parkeraad in Junie 2023.
Kragopwekker ontplof by Tuks
Niemand is beseer nie en geen skade aan geboue is aangemeld nie.
R1,5 miljoen se dwelmmiddels by OR Tambo gevind
Die polisie is in kennis gestel deur ʼn koeriermaatskappy wat op 11 sakke met dwelmmiddels, wat elkeen 25 kg geweeg het, afgekom het.
Mandi du Plooy-Baard gesels oor talentvolle spruite en haar rol as ‘uitdagende booswig’
Mandi du Plooy-Baard het met Maroela Media oor haar nuwe rolprent, “Beïnvloedbaar”, die einde van “Getroud met rugby” en haar talentvolle kinders gesels.
Reeks om die As: Stokes hou die sleutel
Die Aussies, wat reeds met 2-0 in die reeks van 5 toetse voor is, het straks weer die hef in die hand tensy die Engelse vroeg Saterdag met die bal toeslaan.
VSA vernietig laaste chemiese wapens
“Dit bring ons een tree nader aan ʼn wêreld vry van die gruwels van chemiese wapens.”
Agterstand met koopkrag kan Pretoria-ondernemings raak
Talle sakelui en inwoners met Tshwane-koopkragmeters kan moontlik sonder kragtoevoer sit weens agterstande in die allokering van koopkragbetalings.
Manson-familie-moordenaar gou vry, sê prokureur
Leslie van Houten, wat skuldig bevind is dat sy aan twee moorde deelgeneem het as deel van kultusleier Charles Manson se slagting in 1969, sal oor ʼn paar weke op parool vrygelaat word.