Beurtkrag vir ʼn paar uur opgeskort

Argieffoto (Foto: Jukka Niittymaa/Pixabay)

Eskom het Saterdag gesê danksy herstel in kragopwekkingskapasiteit sal beurtkrag tussen 12:00 en 16:00 opgeskort word.

Beurtkrag hervat daarna soos voorheen gekommunikeer met fase 3-beurtkrag wat van 16:00 tot middernag ingestel word en dan van middernag tot Sondag om 16:00 opgeskort word.

Eskom sal verdere besonderhede verskaf indien daar beduidende veranderings plaasvind.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.