Die vrou is met ’n gespook bevry nadat daar twee en ’n half uur lank verbete gegrawe is.
Lees meerAlles vir Maandag 13 Februarie 2023
Vermeende moordenaar vra dalk borgtog
Dít nadat Jan de Klerk van Wyk die afgelope sewe jaar op vrye voet was.
Leerder sterf op pad skool toe
Die bestuurder van ’n Toyota Condor het Maandagoggend 14 leerders van drie onderskeie Gautengse skole vervoer toe hy beheer oor die voertuig verloor het.
Adjunkpresident nou spoghuise, superjag in SA kwyt
Die Suid-Afrikaanse owerhede het beslag gelê op twee huise in Kaapstad én ʼn superseiljag wat aan Ekwatoriaal-Guinee se adjunkpresident behoort.
Wêreld se grootste renosterplaas binnekort opgeveil
Die eienaar van die grootste renosterbewaringsplaas ter wêreld het Maandag gesê dié plaas in Noordwes sal in April opgeveil word.
Regstryd teen Eskom, regering gou aangehoor
Die organisasies voer aan as dit moontlik is om die gebiede waar ministers woon van beurtkrag kwyt te skeld, is dit moontlik om dieselfde vir die land se armes te doen.
Borgtog vir twee Koster-verdagtes
Die ander drie beskuldigdes in die saak bly nog in aanhouding.
ToekomsVenster: Is dankbaarheid deel van jou geloof se DNS?
Daar is inderdaad altyd iets om voor dankbaar te wees.
Maroela se Bruid van die Jaar: Skryf in as Somerbruid
Skryf nou in as Somerbruid in Maroela se Bruid van die Jaar-kompetisie vir 2023.
Foto’s: Dele van KZN weer onder water
Oorstromings weens swaar en aanhoudende reën is die afgelope naweek ook in Gauteng, Mpumalanga en Limpopo aangemeld.
Sesjarige se briefie laat harte vermurwe
As jy ʼn rowwe dag het, dan is hierdie berig dalk net vir jou bedoel.
Ekskêrel laat vaar borgtogaansoek
ʼn TUT-student staan tereg op aanklagte van moord en dwarsboming van die gereg nadat sy medestudent en voormalige vriendin se liggaam by ʼn huis in Pretoria gevind is.
Pa, dogters vervolg ná miskraam
Linodene Jacobus is in Oktober 2020 só erg aangerand dat sy later ’n miskraam gehad het.
Limpopo, KZN kry oornag 200 mm reën
Reën in die sentrale en noordoostelike dele van die land is nog ver van opgeklaar, voorspel die weerdiens.
Vyf ongewone boekvoorstelle vir Valentynsdag
Maroela Media het ʼn lys van boeke saamgestel, wat nie noodwendig liefdesverhale is nie, wat jy hierdie Valentynsdag as geskenk kan oorweeg.
Verbruikersake: Jou regte met bêre-kooptransaksies
Die meeste mense wat bêre-koop gebruik, kan dit nie bekostig om die geld wat hulle betaal te verloor nie en daarom is dit belangrik om te weet wat jou regte is en wat jy kan verwag van die kleinhandelaar wat die bêre-koop aanbied.
Daar is liefde in elke rok
“Sy moet weet dat sy spesiaal, uniek en enig is van haar soort, net soos haar rok. Ek bid oor elke huwelik en oor elke rok.”
‘Tuisteater-projek’ vol lawwe verhale eersdaags by Die Boer te sien
Mutton Hour met Cintaine Schutte en Wilhelm van der Walt is van 21 tot 22 Februarie by Die Boer-restaurantteater in Durbanville te sien.
Los eers hofsake oor kragkrisis – presidensie
“Die president verwag dat selfs diegene met voorbehoude oor die benadering wat hy volg, skouer aan die wiel sal sit omdat ons uiteindelik almal na dieselfde doelwit werk.”
Aitsa Mahindra
Niks kon my voorberei vir die transformasie wat die Scorpio ondergaan het nie.