ʼn Raamwerk om huishoudings en klein ondernemings aan te spoor om volledig of gedeeltelik van die kragnetwerk af te kom, is reeds ontwikkel en teen volgende week behoort meer besonderhede oor finansiële aansporings hiervoor bekend te wees.
Alles vir Maandag 13 Februarie 2023
Ondersoekdirektoraat kry gou meer tande
“Ons verwag dat 2023 ʼn jaar van verhoogde aktiwiteit vir die ondersoekdirektoraat sal wees.”
Sepiegids: Kan Zoe ʼn geheim hou in ‘Suidooster’?
In ‘Arendsvlei’ beplan Rachel en Anthony hul volgende stappe teen die Cupidos, en in ‘Diepe waters’ reik Johan na Christelle uit.
Brit-toekennings: Harry Styles seëvier, mode laat koppe draai
Styles het ʼn hewige reaksie by die gehoor ontketen deur sy voormalige One Direction-medesangers in sy aanvaardingstoespraak te bedank.
Foto’s: Wildtuin-bestuur geloof oor hantering van vloede
Gaste wat Saterdag uit verskeie kampe in die Krugerwildtuin ontruim moes word, het dit beskryf as ʼn ervaring wat hulle nooit sal vergeet nie.
#JongStemme: Pleit van ʼn konserwatiewe Afrikaner
Elkeen bepaal self of hulle ʼn Afrikaner is. Jy moet ʼn aktiewe keuse maak om die volk te help (en die hemel weet, die volk het dit nodig).
Rihanna spog met bababoep op Super Bowl-verhoog
Haar bloedrooi ensemble, wat knap om haar maag gespan het, het bespiegelinge ontketen dat sy haar tweede kind verwag.
‘Dis óf ek óf stabiliteit’ – Williams
Randall Williams sê een van sy kerndoelwitte as burgemeester was nog altyd om die stabiliteit van die veelparty-koalisie in Tshwane te verseker.
Hordes Kaapse leerders wag op plek in skole
Die Wes-Kaapse regering sê hulle het geweldig baie nuwe aansoeke sedert die begin van die jaar ontvang.
Die geskiedenis van idees: Die Middeleeue
Anders as wat dikwels die persepsie is, was die Middeleeue egter nie een lang, donker tydperk waarin min gebeur het nie.
Afrikaans glo weer taboe by Maties
Die organisasie StudentePlein sê hy het reeds verskeie klagtes ontvang van studente wat glo aangesê is om hul gebruik van Afrikaans te staak.
Woods in LA in aksie
Alle oë sal vandeesweek op Tiger Woods wees wanneer dié legendariese gholfster sy terugkeer tot die Amerikaanse PGA-reeks maak.
Tshwane om middernag sonder burgemeester
“Ek bedank vandag omdat ek glo dit is in die beste belang vir die voortgesette stabiliteit van die koalisie in die stad.”
Woord: balsturig
FA Venter verwys in sy boek ‘Kambrokind’ na donkies wat balsturig is. Ken jy die woord “balsturig”?
Luister: Aletté-Johanni gesels oor selfsorg
“In ’n neutedop is selfsorg enigiets wat jou laat voel dat daar vir jou omgegee word, al is dit jy wat vir jouself omgee.”
Scheffler neem mantel by McIlroy oor
Die 26-jarige Amerikaanse gholfspeler Scottie Scheffler het die gholflandskap binne twee jaar ʼn tweede keer verander.
Borthwick glimlag, maar nie té breed
“Vir die tweede agtereenvolgende week het ons hopeloos te veel geleenthede vir die ander span gegee om punte aan te teken.”
Resep: Gesnipperde perskekonfyt
Maak dié konfyt vir jou ontbyttafel of om as geskenk vir iemand te gee.
Kabinetskommeling, kragminister ‘kom taamlik gou’
“Suid-Afrika staar ʼn reusekrisis in die gesig, wat beide ekonomiese en maatskaplike stabiliteit bedreig.”
Aiden kry klop op die skouer
Aiden Markram is as die speler van die toernooi aangewys nadat hy die Sunrisers Eastern Cape na SA20-glorie gelei het.