Luister: Aletté-Johanni gesels oor selfsorg

Aletté-Johanni Winckler. (Foto: verskaf)

“In ’n neutedop is selfsorg enigiets wat jou laat voel dat daar vir jou omgegee word, al is dit jy wat vir jouself omgee.”

Só sê Aletté-Johanni Winckler, ’n voorkomskonsultant en bestuurder van Girl-School, ’n afrondingskool vir meisies, in die vyfde episode van haar podsendingreeks oor etiket, selfbeeld en selfvertroue op Maroela Media.

  • Luister boaan na Aletté-Johanni Winckler se raad vir ’n goeie selfbeeld.
  • Besoek hierdie webwerfInstagram-blad of Facebook-blad vir meer inligting oor Aletté-Johanni Winckler.
  • Besoek hierdie webwerf vir meer inligting oor Girl-School, Aletté-Johanni se afrondingskool vir meisies. 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.