Jakkie Louw sê die groot wêreld wag nou op die matrieks van 2018. Hy wens jou sterkte toe met al die dinge wat jy gaan aanpak, of jy nou verder gaan studeer of begin werk. “Dit is ʼn groot wêreld daar buite, volhard in wat jy doen!”
Onthou dat jy jou matriekuitslae sommer direk hier op Maroela Media kan sien of laai die Maroela Matrieks-app nou af.