ʼn Skokkende bewering oor die misbruik van kokaïen deur van die voorste All Blacks is deur ʼn gewese Samoaanse toetsspeler op Twitter gedoen.
Lees meerAlles vir Maandag 8 Januarie 2018
Foto’s: Boere verloor duisende hektaar, vee en wild
“Baie vee en wild is dood en vermink, maar definitiewe getalle is nog nie bekend nie. Dit is egter bevestig dat daar boere is wat tot 100% van hul weiding verloor het.”
Trein ontspoor: 15 mense nog vermis
“Ek het probeer om my kind op te tel, maar die geruk van die trein het my oor die treinwa en tot teen die venster geslinger.”
Foto’s: Poskantoor in ligte laaie tydens betoging
Die betogers het ook ʼn polisiestasie en ʼn huis waarin polisiebeamptes woon met klippe bestook. Die geboue se vensters is deur die klippe beskadig.
Drie in hof ná dubbelmoord by begrafnis
Die verdagtes het in die hof verskyn op twee aanklagte van moord, skending van ʼn graf, opsetlike saakbeskadiging en besit van ʼn ongelisensieerde vuurwapen.
Philander die held in grootse terugvegpoging
Die welkome reën wat Sondag in Kaapstad geval het, het Maandag sy rol in die dramatiese en spannende eerste toets in die reeks tussen die Proteas en Indië gespeel.
Sewe familielede sterf in ongeluk
“Dit is ongelooflik dat net toe ons dink ons het die rowwe seisoen van aaklige ongelukke oorleef, moet ons hierdie tragedie ervaar – dit is pynlik en onverstaanbaar.”
Blou Bul-speler in hof ná ‘verkragting’
Die jong Blou Bul-speler wat in hegtenis geneem is nadat ʼn saak van verkragting teen hom aanhangig gemaak is, het Maandag in die New Brighton-landdroshof in die Oos-Kaap verskyn.
Listeriose: Pasgebore babas loop die grootste gevaar
Die regering het Maandag gesê hy beoog verskeie ingrypings in die gesondheidsektor met ʼn spesifieke fokus op swanger vroue en pasgebore babas om dié kwesbare groepe teen listeriose te beskerm.
Pa skuldig ná wrede moord op baba
Marthinus Pelser, die Johannesburgse pa wat daarvan beskuldig is dat hy sy ses maande oue babaseuntjie met kookwater gebrand en doodgeslaan het, is Maandag in die Roodepoort-streekhof skuldig bevind aan moord met voorbedagte rade.
Bejaarde egpaar sterf in botsing
ʼn Bejaarde man en sy vrou is dood en drie mense is beseer toe ʼn vragmotor en ʼn voertuig Sondagaand buite George in die Wes-Kaap gebots het.
Maroela Media Afrikaanse Top-20: 8 Januarie 2018
Wie is dié week in die no. 1-posisie?
Deurbraak ná moord op Limpopo-sakeman, assistent
Die twee mans se liggame is in ʼn beboste gebied aangetref en het volgens die polisie tekens van “brutale aanranding” getoon.
Nuwe Afrikaanse reekse dié maand op die kassie
Armand Aucamp, Christia Visser, Dawid Minnaar, June van Merch en Nicola Hanekom is maar net sommige van die bekendes wat dié maand in nuwe reekse op kykNET te sien gaan wees.
Kleuter (5) skok op kragkabel
“Paramedici is ontbied kort nadat die dogtertjie agter ʼn vulstasie op ʼn ontblote kabel getrap en geskok het.”
Man op kleinhoewe vermoor
“Die man is dood in sy huis aangetref. Sy bakkie is ook verlate langs die pad naby Jan Kempdorp gevind.”
Meisie (12) twee keer onder mes ná ongeluk by skool
“My kind leef dag en nag in pyn – en ek huil elke keer saam want my hart breek.”
Stormskade: Talle skole kan nie heropen
Talle Gautengse skole sal nie op die eerste dag van die akademiese jaar kan heropen nie as gevolg van die skade wat tydens die onlangse storm aangerig is asook voorvalle van vandalisme oor die feesseisoen.
Plaaswerker glo oor trekker doodgeskiet
Skokfoto’s is Maandag op sosiale media gedeel van die werker se bebloede liggaam wat bo-op die trekker lê.
Video: Ma se roerende pleidooi ná dogter verdwyn
“Bring asseblief my dogter huis toe. As sy vir enige rede nie ontvoer is nie, weet ek sy sou tuis gewees het, so ek kan net die ergste verwag.”