Die getalle kinders wat weens dwelmafhanklikheid (in die gesin) uit die gesin verwyder moet word, is besig om krisisafmetings aan te neem, volgens Henda van der Merwe, direkteur van die CMR Gauteng-Oos.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "dwelmmisbruik"
Kommer oor nuwe dwelmneiging in KZN-skole
“Ons is op die punt om hierdie generasie aan dwelmmisbruik te verloor.”
Opslae in Ierland oor SA slot se dwelmstraf
ʼn Gewese Stormers-slot se straf vir die gebruik van verbode middels het Ierse rugby in rep en roer.
Skokbewering oor All Blacks en kokaïen gemaak
ʼn Skokkende bewering oor die misbruik van kokaïen deur van die voorste All Blacks is deur ʼn gewese Samoaanse toetsspeler op Twitter gedoen.