Weens beurtkrag het die organisasie se kantoor, waar allerlei donasies gestoor is, se alarmstelsel onklaar geraak en nooit geaktiveer nie.
Lees meerAlles vir Woensdag 11 Januarie 2023
Kommer heers oor ongeplaaste leerders
Die Gautengse wetgewer se portefeuljekomitee het nou onder andere ʼn beroep op skole, veral Afrikaanse skole, gedoen om hul deure oop te maak om Engelssprekende leerders in hierdie tyd te akkommodeer.
Musk nou rekordhouer vir persoon wat meeste geld verloor
Die Tesla-baas se drastiese rykdomvermindering is in Oktober verlede jaar bespoedig nadat hy die sosialemediaplatform Twitter vir nagenoeg $44 miljard oorgekoop het.
Verbrande liggame op ashoop gekry
Drie beeskarkasse was boonop ook op die ashoop naby Bosbokrand in Mpumalanga aangetref.
Swaar straf vir boef wat Nedbank beroof
Dit was eers nadat die verdagtes met R3 miljoen weggestap het wat die bank se personeel besef het dat die twee nie regte veiligheidswagte is nie.
Stropers brand op toeriste los; talle olifante geslag
“Die prentjie raak nou baie donker en boosaardig. Dit kan nie toegelaat word nie.”
ToekomsVenster: Dink, praat en bely positiwiteit
Leef met ʼn oop en ontvanklike gemoed. God deel vandag sy gawes met jou.
Video: Realistiese lyfkuns laat die monde oophang
Mimi gebruik haar gesig en liggaam as ʼn skilderdoek om illusies te skep.
Kaapstad-fietstoer spog met korter roete
“Dit is ʼn geleentheid vir fietsryers wat dalk nog nie oor genoeg selfvertroue beskik om die volle roete aan te pak nie, om óók in die dag se fietsrypret te deel.”
Fase 6-beurtkrag nou heeldag ingestel
“Weens strawwe kapasiteitsbeperkings sal Eskom voortgaan om die beperkte noodopwekkingsreserwes te gebruik om die opwekkingskapasiteit aan te vul.”
Video: Oorstelpte gr. 1’s vertel van groot dag
Maroela Media het met ʼn paar gr. 1’s gesels oor hul verwagtings vir die ‘groot skool’. Kyk die video hier.
Die wenner van die beste familieresep is…
Jou ouma se melktertresep, jou tannie se bobaas-pannekoek en jou oupa se Karoo-staanrib, dít is die resepte wat by Maroela Media se onlangse familieresep-kompetisie ingedien is.
Foto’s: Prag en praal skitter by Golden Globes
Ná ʼn afgewaterde weergawe van die Golden Globe-glansgeleentheid in 2021 en ʼn private funksie in 2022, het die terugkeer van dié toekennings vanjaar omtrent die koppe laat draai.
Toe gʼn vuurtjie by dié Marx-rokie
“Ek sal baie daarvan hou om saam met Malcolm Marx te werk, maar daar steek geen waarheid in die gerugte nie,” het een van Munster se afrigters gesê.
Liewe graad 8-ouer
Dié belangrikste ding wat ʼn ouer van ʼn graad 8-tiener moet doen wanneer die tiener hoërskool toe gaan, is om die aflosstokkie aan jou tiener te oorhandig.
Staatsinstellings deur misdaadsindikate gestroop
Hoekom is dit so moeilik om instellings wat al dekades deur die ANC bestuur word te herstel?
Limpopo-LUR ernstig in ongeluk beseer
Nandi Ndalane, haar lyfwag en die motorbestuurder is na ʼn nabygeleë hospitaal geneem.
Man deur trein in Bloem getref
ʼn Saak van strafbare manslag is aanhangig gemaak en word deur die polisie ondersoek.
Dié BMW in die kol
Die meeste elektriese voertuie is tans nog buite die bereik van die algemene gebruiker. BMW skiet egter moontlik hier ʼn kolskoot.
Djokovic/Kyrgios-vertoonstryd binne uur uitverkoop
‘Vat só kritici,’ was Nick Kyrgios se indirekte boodskap nadat kaartjies vir sy vertoonwedstryd teen Novak Djokovic in slegs 58 minute uitverkoop is.