“Toe ek vanoggend wakker word en die reën sien het ek geweet dit gaan ’n goeie dag wees.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Kaapstad-fietstoer"
Dit is weer tyd vir die Kaapstad-fietstoer!
Die 2021-kampioenryers van die Kaapstad-fietstoer is Sondag terug om hul titels te verdedig, terwyl bekendes die speke vir liefdadigheid sal laat sing.