Dié ervare Amerikaanse afslaer is verstom deur wyle Louis Coetzer se motorversameling waarop daar verlede jaar toevallig afgekom is. Hy sê die motors is moontlik een van die bes bewaarde skuurvondse wat al ooit op die mark gebring is.
Lees meerAlles vir Sondag 10 Maart 2024
Luister: Anoeschka von Meck praat oor reise vir ‘Twa die tydloper’
“Hy bied eintlik onwetend ʼn veilige hawe vir hulle, en daarom voel Twalie dat sy in Frankel se skadu kan gaan sit en in hom kom wegkruip.”
Eerste amptelike foto van prinses Kate ná operasie
Die foto van prinses Catherine en haar drie kinders is vroeër vandeesweek deur prins William by Windsor geneem.
Kleuter (2) uit Senegal-tronk na SA gerepatrieer
Die kleuter is in ’n gevangenis in Dakar gebore enkele dae nadat sy of haar ma vir dwelmhandel in hegtenis geneem is.
Soektog by Hartbeespoortdam ná man oorboord val
’n Groep vriende was na bewering op die boot naby die Caribbean-landgoed toe die man en twee vriendinne oorboord geval het.
Kent en Tiffany laat speke sing in Kaapstad
Kent Main en Tiffany Keep is die wenners van die 46ste weergawe van die Kaapstad-fietstoer.
Die week in foto’s
Kyk saam na wat dié week die wêreldnuus gehaal het.
Engeland juig ná Twickenham-triomf
“Om nou só ʼn vertoning teen Ierland – na my mening die beste span ter wêreld – te lewer, beteken dat dit ʼn baie spesiale dag is.”
Nuwe week, nuwe beurtkragskedule
Beurtkrag sal vir die volgende paar dae nie tussen 05:00 en 16:00 geïmplementeer word nie.
Djokovic vier Indian Wells-terugkeer met sege
“Vyf jaar is ʼn lang tyd vir ʼn professionele tennisspeler, tog voel dit vir my ook soos gister wat ek laas hier gespeel het.”
Ierse kiesers verwerp voorgestelde veranderinge aan grondwet
’n Dubbele referendum in Ierland oor die herdefiniëring van gesins- en vrouerolle in die Ierse grondwet, is Saterdag “omvattend” verslaan.
Video: Kom loer agter die skerms by ‘Mamma Mia!’
“Ek het grootgeword met ABBA se musiek. Die groep se musiek is pure vreugde en ons het vreugde nodig.”
Netanyahu-benadering tot oorlog doen meer kwaad as goed – Biden
“Na my mening berokken hy Israel meer skade as om Israel te help,” het Amerika se pres. Joe Biden Saterdag tydens ’n onderhoud vol teenstrydighede gesê.
Drie busse bots op N2
Voorlopige inligting dui daarop dat die busse politieke ondersteuners na ’n saamtrek in Durban vervoer het toe die botsing plaasgevind het.
Geruite vlag swaai weer vir vlieënde Max
Max Verstappen het oudergewoonte sy teenstanders se vordering in sy truspieëltjie dopgehou, terwyl die 18-jarige Oliver Bearman ʼn stewige vertoning in die rooi van Ferrari gelewer het.
Ondersoek na bykans 2 000 sonder kwalifikasies afgehandel
Die Staatsdienskommissie se ondersoek na 1 823 senior bestuurders in die staatsdiens wat glo oor geen kwalifikasies beskik vir die poste wat hulle tans beklee nie, is ná meer as ’n jaar eindelik afgehandel.
Sesnasies: Italië maak pasta van Skotte
Die Skotte, wat rustyd met 22-16 voor was, het vir die laaste drie minute met mening aangeval en meer as 20 fases afgedwing in ʼn poging om die wendrie te druk.
Gholf: Scheffler vat voor, McIlroy blaas vuur
Suid-Afrika se Erik van Rooyen (217, +1) en Christiaan Bezuidenhout (218, +2) is heel verder terug in dié toernooi in die Amerikaanse PGA-reeks.
Hoe om op te staan na ’n geliefde se dood
Elke mens rou verskillend na hulle met die dood van ʼn geliefde gekonfronteer is. “Rituele kan van onskatbare waarde in die proses wees, maar ʼn mens moet versigtig wees om nie daar vas te steek nie.”
In gesprek met John Steenhuisen: Die kans is nóú
Die federale leier van die DA het vandeesweek openlik (én in Afrikaans) met Maroela Media gesels oor die opposisie se planne vir vanjaar se nasionale verkiesing.