Volgens Mack Hansen hou die Ierse span daarvan as hy met sy rug teen die muur is – dit beteken dat die spelers ʼn geleentheid kry om terug te baklei.
Lees meerAlles vir Sondag 12 Maart 2023
‘Gautengse skole g’n veilige hawe’
Daar was die afgelope vyf jaar 94 voorvalle van geweldsmisdaad in Gautengse skole.
Leerder, vriend maak ontvoering glo op
Die leerder en sy vriend het erken dat hulle die ontvoering opgemaak het om losprysgeld van R7 000 te eis.
Steve Hofmeyr vra om verskoning oor uitlatings
“Ek erken dat die opmerkings wat tot die gelykheidshofverrigtinge gelei het skadelik was vir lede van die LGBTQ+-gemeenskap,” het Steve Hofmeyr Saterdagaand op Facebook geskryf.
Xi Jinping aanvaar derde termyn as Chinese president
Xi Jinping word nou bestempel as die land se magtigste leier in die geskiedenis.
Achilles laat Maharaj struikel
Keshav Maharaj kan vir maande lángs die veld wees nadat hy ʼn besering opgedoen het toe hy Kyle Mayers se paaltjie op die Wanderers gevier het.
Fase 4 en 5 weer ingestel
Fase 4-beurtkrag sal Sondag om 16:00 vir 24 uur ingestel word, gevolg deur fase 5-beurtkrag.
Regbank wag, ná kwadrupleeg waag om te droom
Alwyn Nel het sy nek destyds tydens ’n hoërskool-rugbywedstryd op drie plekke gebreek.
Lesse wat ’n ou tafeldoek jou kan leer
ʼn Meesterstuk is in wording, ʼn tafeldoek waarin die behendige vingers van ʼn trotse vrou die waardes en drome van haar generasie vaswerk.
Chris en Kim wen in Kaapstad
Die speke het gesing en meer as 28 000 deelnemers het met hul fietse deur die Moederstad se strate tydens die Kaapstad-fietstoer geblits.
Lasbrief vir vrou oor R54 miljoen-tender
Die beskuldigdes se klagtes hou verband met twee polisietenders wat in 2016 uitgereik is met ʼn totale waarde van meer as R54 miljoen
Cilliers Brink: ‘Lesufi nie onskuldig in Tshwane se politieke onstabiliteit’
Cilliers Brink, die DA se burgemeesterskandidaat vir Tshwane, het Vrydag ʼn brief aan Lesufi gestuur waarin hy dit duidelik stel dat die premier ʼn “direkte politieke betrokkenheid” by die keuse van dr. Murunwa Makwarela van Cope as burgemeester het.
Ralph Rabie se spoor loop deur die nagkantoor
Op Dinsdag 12 November 2002 het die son helder geskyn in die Kaap. Maar vir een persoon kon die son nie langer die donkerte verdryf nie. Vir hom het die lewe se gewig uiteindelik te swaar geword om verder te dra.
Fees van verrassings by Hélène Truter se Amulet
Wat is Hélène Truter se lewensfilosofie? Knyp jou oë toe en spring. Yolanda Wessels het met haar gaan gesels oor haar loopbaan en haar spoggerige winkel, Amulet, in Hermanus.
Kletsrymer sak inmekaar by Ultra- elektroniese musiekfees
ʼn Video van hoe die kletsrymer op die verhoog by die Expo Centre in Nasrec, Johannesburg, inmekaarsak, word wyd op sosiale media versprei.
Rugby: Curriebekerreeks begin heel belowend
Die reeks het Vrydag in Kimberley afgeskop toe die Vrystaat-Cheetahs ʼn oorwinning van 42-19 oor Griekwas behaal het.
Rustenburgers vrees uittog weens swak dienslewering
“Inwoners van Rustenburg vrees dat die stad dieselfde paadjie as Lichtenburg kan loop, waar duisende mense hul werk verloor het nadat fabrieke weens gebrekkige dienslewering gesluit het.
Alcaraz op die wenpad, Wawrinka steeds ʼn ster
Stan Wawrinka het op 37-jarige ouderdom gewys dat hy nog wedstryde kan wen, terwyl Carlos Alcaraz ook die septer in sy eerste Indian Wells-wedstryd geswaai het.
Student in see vermis ná reddingspoging
ʼn 18-jarige manstudent het in die seestrome by Wildernis in die moeilikheid beland toe hy ʼn medestudent probeer red het.
Luister: Van hospitaalbed tot ysterman
“As ʼn mens geestelik, fisiek en psigies nooit gaan lê nie, as jy weet waar jou krag vandaan kom, sal jy al klaar beleef hoe die Here jou elke liewe dag van jou lewe vashou.”