Die DA het ʼn beroep vir die stigting van ʼn ad hoc-komitee oor die Phala Phala-aangeleentheid gedoen.
Alles vir Sondag 12 Maart 2023
ʼn Donker dag op Twickenham vir Rose
Frankryk het Engeland met 43 punte in ʼn Sesnasieswedstryd geklop; die Rose se grootste nederlaag nóg op hul tuisveld.
Gholf: Bezuidenhout klou vas, roem vir Buhai
Christiaan Bezuidenhout is ná die derde ronde, wat hy in 69 houe voltooi het, op 207 houe (-9) vierde.
Niemand vervolg ná ongeluk wat pa, seuns eis
“Dis asof dit net doodloop of toegesmeer word. Ek vermoed die verdagte is invloedryk in die Limpopo-streek en daarom gebeur daar niks nie.”
Gedagte vir die dag: Jy kan kragtige dinge doen
Ek is die druiwestok, julle is die lote. Wie aan My verbonde bly en Ek aan hulle, dra baie vrugte, want sonder My kan julle niks doen nie. (Johannes 15:5)