Regstreekse gesprek: Die oorlog tussen Rusland en Oekraïne het ʼn uitkringeffek op verskeie fasette soos die olieprys, voedselsekerheid en internasionale handel, wat ook ʼn invloed op ons hier aan die suidpunt van Afrika het. Maroela Media gesels Vrydag 8 April om 11:00 met ‘n paar rolspelers in die bedryf hieroor.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "landbou-ekonomie"
Inkrimping van landbousektor ‘net tydelik’
Die inkrimping van Suid-Afrika se landbou-ekonomie was ʼn verrassing, maar sal nie die voorspelde algehele groei van dié sektor in 2021 belemmer nie.
Wes-Kaap steun op groei in landbou
Uitvoervolumes toon ʼn toename in pruimedante en sleepruime (115%), verwerkte perskes en nektariene (67%), vars perskes en nektariene (34%) en bessies (2%).
Sojabone breek rekords, soek nuwe uitvoermarkte
Dié kringloop op eie bodem word al hoe groter en sterker en ʼn toename in oliekoek- en olieproduksie vervang invoere geleidelik.