Die DA poog met die voorgestelde wetsontwerp dat premiers ʼn provinsiale referendum kan aankondig.
Lees meerAlles vir Vrydag 11 Junie 2021
Eskom besorg oor toename in elektrisiteitdiefstal
Die nasionale kragvoorsiener het gesê hy neem met kommer kennis van ʼn toename in elektrisiteitsdiefstal.
Byna 60 jaar later ondersoek polisie dood van nege leerders
“Al die slagoffers is nou pensioenarisse en het steeds die verskriklike letsels op hul liggame wat glo deur die ongeluk veroorsaak is.”
Ultramarathon-sterftes: Beampte nou ook dood gevind
Te midde van ʼn ondersoek ná 21 atlete tydens ʼn ultramarathon in China gesterf het, is ʼn senior beampte nou dood aangetref.
Man gevonnis oor student se verkragting, moord
Dit was vir hom liefde met die eerste oogopslag toe hy haar met ʼn vriend sien dans het. Later die aand het hy haar verkrag en vermoor.
ToekomsVenster: Aan ons vrug word ons geken
Mag jy geken word as iemand wat barmhartigheid bewys.
Pippie Kruger word 12: ‘Sy is nou ʼn regte tiener’
Pippie Kruger, wat as peuter reeds in die harte van mense reg oor die wêreld gekruip het, het Woensdag haar 12de verjaardag gevier.
Mans vas wat hulle as dokters voordoen
Twee mans is in KwaZulu-Natal in hegtenis geneem wat hulle as dokters voorgedoen en vervalste doktersbriewe uitgereik het.
Statistieke SA-berekeninge misleidend
Brink sê die regte groeikoers vir die eerste kwartaal vanjaar was in werklikheid -2,7%.
Laerskoolleerder dood toe hy TikTok-video naboots
Die leerder het glo ’n bakkie met saniteerder aan die brand gesteek en dit het ontplof.
Luister: Wenke vir eerste huiskopers se soekproses
Francois gee wenke vir die soekproses van jou eerste eiendom, verduidelik wie almal betrokke is by die aankoop van jou huis en gee meer inligting oor die verskillende soorte eiendomme wat ʼn eerste huiskoper kan aanskaf. Kom luister hier!
KKNK stel pandemiebundel bekend
‘Maskers en mure’, die eerste Afrikaanse digbundel met die Covid-19-pandemie as tema, word vandag om 18:45 regstreeks en aanlyn bekendgestel.
Internet lag vir hoëhak-Crocs
Balenciaga se besluit om hoë hakke aan die wêreld se “gemaklikste skoene” te sit, laat Twitter-gebruikers wonder of dit regtig die waarheid kan wees.
Groblersdal-moord: Ondersoek eindelik afgehandel
Die verdediging het Vrydag aangevoer die polisie en staat sloer met die ondersoek na die moord op Raymond Gregory Papapavlou.
Staatsbegrafnis vir geliefde aktrise
Dié versoek is wyd ondersteun, ook deur Surtie-Richards se familie.
Lesersbrief: Huldeblyk aan liefste Fiela Komoetie van die Lange Kloof
Vanaand is ek seer, Baas, verstaan is min en my hart is seer. U het onse Fiela gevat Here. Ónse Fiela, God se kind.
Nuwe of gebruikte motor? Hier is raad
Suid-Afrikaners koop graag tweedehandse motors. Daar is egter ʼn paar dinge om te oorweeg wanneer jy op ʼn voertuig besluit.
Kyk: ‘Jessica’ laat Suid-Afrika skater
Die video van die gesprek tussen die twee Namibiese aanbieders is reeds byna ʼn miljoen keer gekyk – en sosialemediagebruikers het hul gate uit geniet.
Pta-rondloperleeu verlang dalk net huis toe
Die leeu is verlede Donderdag in die Dinokeng-reservaat bekendgestel en het kort daarna ontsnap.
Regering voortaan minderheidsvennoot in SAL
Die Takatso-konsortium sal voortaan moet pa staan vir enige geld wat die redery benodig en het reeds sowat R3 miljard in die redery belê.