Die DA poog met die voorgestelde wetsontwerp dat premiers ʼn provinsiale referendum kan aankondig.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "referendum"
Nuuskommentaar: Word die “green, green hills o’ home” weer werklik?
Ongeag of die veral jonger Skotte se “ja” of die ouer Skotte se “nee” die doedelsak gaan blaas, niks sal weer dieselfde wees nie. Brittanje het reeds groter selfbestuur beloof sou die Skotte “nee” stem.
Oekraïne roep reserviste op
Die regering van die Oekraïne het Dinsdag bekend gemaak dat die land nie militêr op die Krim-skiereiland sal ingryp nie. Dié gebied se regering het hom ook Dinsdag tot onafhanklike land verklaar “ter voorbereiding vir aansluiting by die Russiese federasie”.
Skotte stem oor onafhanklikheid
Die Skotte gaan op 18 September 2014 referendum hou oor onafhanklikheid vir dié lidland van die Verenigde Koninkryk.