House Zai is tans die duurste huis op die mark in Constantia, Kaapstad.
Lees meerAlles vir Dinsdag 19 Maart 2024
Sabalenka se kêrel se dood as selfmoord ondersoek
Die Miami-Dade-polisie is Maandag na die St. Regis Bal Harbour-oord ontbied oor ʼn man “wat van ʼn balkon gespring het”.
Sakeliga wen hofsaak oor munisipale heffings, belastings
Die sakelui van ander dorpe in Suid-Afrika baat ook by die hofbevel, omdat dit beginsels in stand hou om soortgelyke onregmatige verhalings van munisipale gelde te voorkom.
Valke-speurder, privaat ondersoeker verdink van bedrog van R4 miljoen
Samac beweer dat die privaat ondersoeker in samewerking met die Valke-speurder tussen 2016 en 2020 die indruk geskep het dat hulle wettiglik ’n geheime operasie van die Valke uitvoer om lede van ’n sindikaat wat in gesteelde makadamias handel dryf te identifiseer, in hegtenis te neem en te vervolg.
Mapisa-Nqakula se kop geëis
“Om die publiek se vertroue in die instansie te behou, moet Mapisa-Nqakula bedank. Sy kan nie in dié hoë amp vertrou word nie.”
Fidelity waarsku teen jongste roofslenter
Superfietse ter waarde van R150 000 elk is in dié omgewing gesteel.
Velddrif-hotelbestuurder sterf in motorongeluk
Die breë Weskus-gemeenskap is in rou gedompel ná ʼn plaaslike hotelbestuurder in ʼn motorongeluk omgekom het.
Storm oor visumbrief belemmer SA toerisme
Die minister van binnelandse sake het gereageer op berigte dat ʼn uitgelekte omsendbrief oor visums Suid-Afrika se toerismebedryf skade berokken het.
Uitdrukking: ʼn Geslote boek
Weet jy waar ons aan die uitdrukking “ʼn geslote boek” kom?
Suzuki druk behoorlik sy stempel af
Suzuki is tans Suid-Afrika se tweede sterkste passasiersvoertuighandelsmerk wat verkope betref en sy nuwe Swift sal later vanjaar hier aankom.
ToekomsVenster: Loshande deur die lewe
Is jy steeds op wieletjies? Kom jy reg sonder om hulp te vra, of is dit ʼn geval van: “Dankie Here, ek kon die uitdaging hanteer. Dankie dat U daar sal wees vir die volgende uitdaging”?
97-jarige ystervrou pak glykabel ʼn tweede keer aan
Sy het hierdie rit aangepak as ʼn dankbetuiging aan die Here vir haar gesondheid.
Werner sing oor Hanrie Visagie op Top-20
Werner van der Hoven en Bobby van Jaarsveld woeker op dié top-20.
Boerdery is harde werk, maar nie jou aankope nie
Aflewering geskied binne drie werksdae reg oor Suid-Afrika tot op jou plaas. Daar is meer as 480 000 produkte en onderdele beskikbaar en dié lys groei daagliks.
Klopjag by speaker se huis
Verdoemende bewerings van korrupsie is onlangs teen Nosiviwe Mapisa-Nqakula geopper.
Landboubedryf werk hard om logistieke probleme te pak
“Dit is belangrik dat verskillende sektore van die ekonomie by mekaar leer en dit is ewe belangrik dat verskillende vrugtesektorliggame leer van mekaar,” sê Theo Boshoff.
Vlug meer as uur vertraag oor onhebbelike passasier
Die polisie se hulp is uiteindelik ingeroep om die vrou van die vlug tussen Durban en Johannesburg te verwyder.
Lewis meen Mercedes-enjins gaan weer brul
“Ek sê dit weer – ek glo eerlikwaar dat Mercedes nog ʼn kampioenskap gaan wen. Maar dit is tyd vir ʼn nuwe hoofstuk in my loopbaan en ek voel dat ek alles gedoen het wat ek kon saam met die span.”
AKA-moord: Uitleweringsproses begin
Die broers Siyabonga en Malusi Ndimande is verlede maand in Eswatini in hegtenis geneem vir hul beweerde aandeel in die moord op Kiernan “AKA” Forbes en Tebello “Tibz” Motsoane.
Tennisster se kêrel (42) sterf skielik
Hy was ten tyde van sy dood in Miami saam met Aryna Sabalenka, waar sy besig was om voor te berei vir haar deelname aan die Miami-Ope.