“Spanning in só ʼn situasie is beslis menslik. Maar terselfdertyd weet jy ook dat die skop binne sy vermoë is en dat hy die druk kan hanteer.”
Alles vir Dinsdag 19 Maart 2024
Video: Krokhanteerder ontkom ternouernood
“’n Krokodil is niemand se speelmaat nie – maak nie saak hoe mak die dier is nie.”
Thabo Bester-dokkie laat rekords spat
Die dokumentêr werp lig oor hoekom Bester die Facebook-verkragter gedoop is en hoe hy agter tralies beland het; hoe ʼn bekende dokter vir ʼn veroordeelde misdadiger geval het; en wie werklik in sel 35 gesterf het.
Verouderde testament soms erger as geen testament
Suid-Afrikaners stel gewoonlik hul testamente op en vergeet dan om dit by te werk of te wysig. Dit kan selfs erger wees as om eerder net nie ‘n testament te hê nie.
Wat is op die kassie?
Vandeesweek kyk ons na die nuwe fliekweergawe van ʼn Deon Meyer-roman, en Taylor Swift bring haar fenomenale konsertreeks The Eras Tour na die kassie.
Zolani deel verhoog met Dozi, Anton Goosen; ‘Dis ʼn fees én voorreg’
Zolani van Freshly Ground-faam het nou ook haar eerste vollengte Afrikaanse snit saam met die “Ou Ryperd”-sanger in aanloop tot die KKNK neergepen.
Stormers wil wenrugby in Tafelberg se skadu speel
“Dit is spesiaal om weer op ons tuisveld te wees. Ons het laas in Januarie hier gespeel,” het afrigter John Dobson gesê.
Lesufi rep geen verdere woord oor e-tol
“Dit is duidelik dat e-tol hier is om vir die afsienbare toekoms te bly en dat Lesufi nes sy voorganger David Makhura nog ʼn leë belofte gemaak het.”
Novak-temmer maak lekker ranglyssprong
Luca Nardi, die 20-jarige Italianer wat Novak Djokovic se doppie vroeg in die Indian Wells-toernooi geklink het, tel nou onder die voorste 100 spelers ter wêreld.
Maties laat waai in Bellville
Drieë, duikslae en ʼn haelstorm het tot Maandag se Varsitybeker-aksie bygedra met die Shimlas en Maties wat hul wedstryde gewen het, terwyl Wits en Ikeys gelykop gespeel het.
Vier vas wat renosterhoring glo wou smous
Vier beskuldigdes is na ʼn geheime operasie in Rustenburg in hegtenis geneem.
Teleurstelling oor stadige vordering in Kosmos-moordsaak
Die hofsaak is glo uitgestel oor logistieke redes, onder meer sanitasie- en waterprobleme by die hof.
Resep: Botterskorsiepasteitjies
Geniet hierdie resep as middagete saam met ʼn vars slaai.
Tronk toe met Fransman ná 25 spoedboetes in 19 dae
Die 23-jarige man het tussen 6 en 25 Februarie vanjaar die spoedgrens in Noorweë 25 keer oortree.
Wen ʼn Jolly Trolley vir jou volgende vakansie
Een gelukkige Maroela-leser kom in aanmerking om ʼn Family Jolly Trolley ter waarde van R4 950,00 te wen.
Regterpresident verleë oor kollega se gedrag
“Wanneer litigante wag vir uitsprake, beteken dit die regstelsel werk nie. Die skryf van uitsprake is die rede vir ons bestaan as regters. Hy het misluk en dit het oneer vir die regbank veroorsaak. Ek geniet dit nie om hier te sit wanneer ʼn regter nie sy kant bring nie. As regterpresident moet ek stappe doen om dit reg te stel.”
ActionSA looi adjunkminister oor ‘mediese toerisme’
Parks Tau het vroeër gesê Suid-Afrika se gesondheidsorgstelsel word internasionaal bewonder en dat talle mense dink “hulle het ʼn beter kans om dit in plaaslike hospitale as in hul eie lande te maak”.
Rand Water vergader met burgemeesters oor hoë verbruik
Die stelsel was teen Maandagaand “laag maar stabiel” nadat algehele berging die naweek op minder as 30% gestaan het.
Gedagte vir die dag: Hoop vir verdwaalde skape
“Die herder-skape-metafoor loop dwarsdeur die Bybel. God is die Herder, sy volk die skape.”