Dis snikwarm toe ons gesin ná die tyd die waatlemoen slag wat ons die vorige dag by die boer gekoop het. Gawe Turkse ooms kom maak geselsies en die straatkatte kom maak kennis waar ons aan die voete van ʼn antieke pragstad rus.
Lees meerAlles vir Saterdag 12 November 2022
Italië skok Wallabies
Italië is nie een van die reuse van rugby nie, maar nadat hulle Samoa verlede Saterdag met 49 – 19 geklop het, het hulle daarop voortgeweef.
Foto’s: Groot skade toe Bethlehem oorstroom
Die dorp sit sedert Vrydag sonder krag en water nadat swaar reënneerslae grootskaalse oorstromings in Bethlehem veroorsaak het.
Hospitaaltrollie veroorsaak tiener se dood
Jasmine Hill van Cirencester in Engeland het in September 2020 ʼn hartaanval gehad kort nadat sy ʼn operasie aan haar nek ondergaan het.
Lewis: ‘Max kan trots wees’
“Hy het alles gedoen wat van hom verwag word. Hy kan selfs nou die rekords in meer permanente ink langs sy naam skryf as ons of Ferrari hom nie kan keer nie.”
Ervaring betaal in Sun City
Twee ou hande het Saterdag by Sun City vir die wêreld se jong gholfsterre gewys waar Dawid die wortels gegrawe het.
SA se krieketwêreldbeker misoes, wat nou?
ʼn Hele paar mense sal nou verantwoording moet doen vir die Proteas se swak vertoning tydens die T20-Wêreldbekertoernooi.
Talle eis oor verbroude histerektomieë
In een geval is ʼn 17-jarige se baarmoeder glo sonder haar medewete verwyder en het sy dit eers jare later, nadat sy vergeefs probeer het om weer swanger te word, besef.
Republikeine se kanse om senaat te wen al skraler
Vir Republikeine is dit duidelik dat kandidate wat hulle veldtog sterk om die voormalige president Donald Trump gebou het, heelwat swakker as verwag gedoen het.
SA boer verloor been op plaas in VSA
Retief te Brugge moes nou al twaalf operasies ondergaan en sal waarskynlik Kersfees nog in Amerika, vêr van sy twee jong kinders, moet deurbring. Hy bly egter positief.
Hane het ook deesdae meer skop
As ʼn mens so na Vlok Cilliers se inskrywings op sosiale media kyk, is die Fransmanne se stelskopwerk deksels akkuraat. Dieselfde kan ongelukkig nie nou van die Springbokke gesê word nie.
Jonges kan Novak, Rafael opdraande gee
Die kollig sal helder op die twee tennislegendes Novak Djokovic en Rafael Nadal skyn wanneer die ATP-jaareindtoernooi Sondag in Turyn in Italië begin.
Polisie keer ontvoering van kind
Die polisie het toegeslaan op ʼn restaurant waar verdagtes glo vergader het om die ontvoering te beplan.
Vriend slaan man glo by partytjie dood
“Ek het nog nooit gesien dat iemand ʼn ander persoon so aanval nie. Dit was verskriklik traumaties.”
Gru-ongeluk op N1 eis nege lewens
Die ongeluk tussen ʼn Toyota Venture en ʼn vragmotor het op die N1 in Limpopo plaasgevind.
Mantashe gekap oor skaliegasuitlating
Minister Gwede Mantashe het onlangs aangekondig dat die regering voorstelle sal aanvra om skaliegas in die Karoo te ondersoek. Kenners meen dit sal ʼn reusefout wees.
Reën in Sonstad kelder gholf
Spel is afgelas omdat die Gary Player-baan se skoonvelde deurdrenk was en daar te veel water oral op die baan was om suksesvol voort te speel.
Rowers loop hul vas teen polisie
Drie vermeende rowers is Vrydag in twee verskillende voorvalle in Gauteng deur die polisie doodgeskiet.
Dié lekker haal al voorheen die nuus
Die suigstokkies is vir toetse na ʼn laboratorium gestuur nadat 40 kinders by ʼn laerskool in KwaZulu-Natal siek geword het.
Dra blou vir diabetes
“Een uit elke twee Suid-Afrikaners ly aan ongediagnoseerde diabetes.”