“Ek kan nie my liefde vir haar beskryf nie, sy is ’n pragtige wonderwerk.”
Alles vir Saterdag 12 November 2022
Aanlyn koeimelk-skema eintlik kat in sak
Minstens 1 500 Suid-Afrikaners wat in die aanlyn skema Peach Ranch belê het, het die afgelope week miljoene rande verloor.
Gedagte vir die dag: God kyk my in, nie uit nie
Daarop het hy teruggegaan na sy pa toe. En toe hy nog ver weg was, het sy pa hom gesien aankom. Oorweldig met liefde en deernis het hy na sy seun toe gehardloop, hom omhels en gesoen. (Lukas 15:20)