Fase 6-beurtkrag weer ingestel

Argieffoto (Foto: Jukka Niittymaa/Pixabay)

Eskom het Dinsdagaand weer fase 6-beurtkrag ingestel.

Volgens die kragvoorsiener was daar ʼn vertraging om ʼn eenheid elk by Kendal-, Matla- en Matimba-kragstasies aan te skakel. “Dit het ons genoodsaak om fase 6-beurtkrag tot verdere kennisgewing in te stel.”

Eskom sal verdere besonderhede verskaf indien enige veranderinge plaasvind.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

19 Kommentare

Karoo ·

Die res van die wereld gaan vooruit…. behalwe Suid Afrika, hulle vat hom terug soos voor die 3 skippies hier aangekom het.

Linda ·

Afrika vat altyd terug wat Afrika sin was. Kyk maar Noord, al die lande wat so besoek word op Voetspore. Die verval en terugkeer na die bos is orals sigbaar.

Gerhard ·

ja nee wat, se niks meer nie……..en as ek reg kan onthou, is die minister van elektrisiteit se pakket R47 000 000/jaar……nee regtig. Ek verstaan nie hoe die mense dink nie. Cyril het duidelik nie n benul wat hy doen nie, of wel, niemand wat daar sit het nie.

Piet 6 ·

Waar kom jy aan daardie bedrag vir sy pakket? Gaan maak seker van jou feite.

Marcello ·

Moet nie veralgemeen nie, daar is nog mense in Eskom wat pprobeer om die beste van ‘n slegte saak te maak.

JohanR ·

Hoe word enige iemand R47,000,000 ‘n jaar betaal?!?! Dis R4,000,000 ‘n maand!

Jr ·

Lyk my die 2 vyande kan ook Afrikaans lees. Waarmee hulle nie saamstem gaan my te bowe

Marcha ·

Elke keer wanneer dinge ń bietjie goed gaan, dan breek ander sub stasies. Dit was so lekker net eenkeer ń dag loadshedding vir 2ure. Nou is dit fase 5.

Ralph ·

Elke keer as die (geen) Elektrieseteit minister praat is ons verseker dat die beurtkrag met ten minste ‘n fase sal opgaan en dat ons langer sal moet wag vir the wonderwerk van geen beurtkrag.

Sal hom maar van nou af JACK noem.

Suid-Afrika Eerste - Vrydenker Vlakvark ·

Ja- nee-wat, werkloosheid, armoede en hongerte moet nog baie verder in Suid-Afrika toeneem alvorens ‘n groot deel van die bevolking se leë mae hul laat besef dat die ANC nie hul messias is nie en hulle dan die ANC verwerp.

Vriendelike Frikkie ·

Welkom terug ou Grote! Ons het jou gemis. Wanneer sien ons jou boetie Fase8? Hy is seker nie vêr nie.

Nicolaas ·

Ek weet net nie of iemand ooit by eskom of regering kan glo of vertrou nie .ek kan nie sien hoe ramapoga kan sê desember is beurtkeag iets van die verlede .nie met anc aan bewind nie

Jaco ·

Tegnies dink ek is ons reeds op fase 8. Eskom en anc het egter by fase 6 vasgehak. Vandag in my area, is fase 6 & 7 presies dieselfde. Fase 8 wys net 2 ure meer as fase 6 & 7 ???????? Dan word fase 4 load curtailment ook vandag vanaf 06:00 tot 22:00. Eskom en anc onderskat on s inteligensie.

Marcello ·

Mense moet ophou kla en realisties wees, , dit is nie Eskom se skuld nie, dit is die ANC wat die probleem is, en was. Voor 1994 was daar nie kragonderbrekings nie. Hoekom nie !!!! Want daar was geld vir instandhouding,, en die nodidge kundigheid was in die werkersmark, asook die finansies was gereguleer in die Maatskappy. Nou wil almal hê dit moet oornag regkom, dit is onmoontlk want vir 28j is daar agteruitgang in alle maatskappye, so dit gaan laaaank vat voor dit herstel word.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.