Die voorval het Vrydagoggend in die omgewing van Schoenmakerskop plaasgevind.
Lees meerAlles vir Sondag 25 Oktober 2020
Konferensie bring navorsers wat diereklanke ondersoek byeen
Onderwerpe soos hoekom diere sing, waarom klank belangrik is vir visse, en of ʼn baba se huil iets spesifieks beteken sal op dié konferensie bespreek word.
Dertien dood in twee ongelukke in Noordwes, KZN
Drie vroue het onherkenbaar verkool toe hul motors kort ná die ongeluk in vlamme opgegaan het.
Lewis herskryf Formule Een-rekordboeke
Daar is sekere dinge in sport wat ʼn mens nie gou sal vergeet nie.
MotoGP: Binder ploeg neer in Spanje
Binder se drome om vanjaar as die top-groentjie aangewys te word, het Sondag ʼn groot knou gekry.
4 doen-dit-self-skoonheidsbehandelinge met rooibos
Rooibos is so veelsydig dat dié behandelinge jou hare en vel sal verfris sonder om die bank te breek.
Nóg vyf vas wat motoriste op R80 voorlê, beroof
Die rowers lê niksvermoedende motoriste en verbygangers op die roete voor en bestook hulle soms met klippe, waarna die slagoffers beroof word. Minstens een slagoffer is in een van die voorvalle vermoor.
Waarnemende president, nóg vyf bedank uit KSA-raad
Die beleërde Krieket Suid-Afrika het Sondag ʼn rits bedankings gesien.
Bloedvlekke, liggaam onder beddegoed ná moord op Viljoenskroon-kleinhoewe
Die polisie het die man se liggaam op ʼn bed aangetref. Hy was met beddegoed bedek en talle bloedvlekke kon gesien word.
‘Panda’ wil nou wêreldwyd teen inperking veg
“Grendelstate blyk aansteeklik te wees.”
SA word tweede land ter wêreld waar tieners beenmurg kan skenk
“Navorsing toon dat jonger skenkers se beenmurg verbind word met ʼn beter oorlewingsyfer onder pasiënte na ʼn stamseloorplanting. Dit is ʼn stap in die regte rigting.”
Lys van plase vir grondhervorming ‘veroorsaak paniek’
Die DA sê die insluiting van ʼn boer soos David Rakgase se plaas is “raaiselagtig en grens aan kwaadwillige viktimisering”.
Verkeersbeamptes vas wat glo omkoopgeld vra
Die bedrog en korrupsie by die Lekwa-lisensiedepartement het die staat vermoedelik reeds meer as R50 miljoen in onbetaalde geld en boetes gekos.
Verkeersbeamptes vas wat glo omkoopgeld vra
Die bedrog en korrupsie by die Lekwa-lisensiedepartement het die staat vermoedelik reeds meer as R50 miljoen in onbetaalde geld en boetes gekos.
Brande in Vrystaat dwing boere ‘op hul knieë’
“Na afloop van die Senekal-tragedie het die brande boere naby breekpunt gebring, maar die bykans ongekende openbare steun was ʼn keerpunt.”
Suid-Kaap se bergplante floreer ná winterreën
“Daar is egter steeds die gevaar dat die honderde hektaar indringerplante ʼn herhaling van die 2018-brande in die Outeniekwaberge kan veroorsaak.”
Pumas-kaptein: ‘Ons glo dat ons op hierdie vlak hoort’
“Daar was ’n paar beslissings waarmee ek nie saamgestem het nie, maar as ’n speler moet jy nie daarop fokus nie. Konsentreer eerder op dinge wat binne jou beheer is.”
Polisie lê beslag op miljoene se vervalste note in Pta
Polisielede is na die gastehuis waar een van die mans summier die hasepad gekies het.
Tussenverkiesing in Tshwane op regsadvies uitgestel
Die hofsaak ter sprake is die voortslepende een waarin die DA aanvoer die besluit deur die Gautengse LUR vir samewerkende regering, Lebogang Maile van die ANC, om die metroraad te ontbind, was ongeldig.
Esté Geldenhuys lees voor uit ‘Laat u Naam geheilig word’
Esté Geldenhuys verruil die klankateljee vir God se natuurlike ateljee. Luister saam hoe die voëls kwetter terwyl sy in haar tuin sit en voorlees uit ‘Laat u Naam geheilig word’. Haar fokus is op die naam El, wat “die Almagtige” of “sterk een” beteken.