Suid-Afrika se o.19-krieketspan sal Sondagoggend nog kop skud oor hoe hy Saterdagaand in Providence, Guyana, sy openingswedstryd teen Indië in vanjaar se Wêreldbekertoernooi vir o.19-spanne verloor het.
Alles vir Sondag 16 Januarie 2022
Oom Boggom se stryd teen kanker: ‘Dit kom sit in jou kop’
“In November het ek Covid present gekry en net betyds vir Kersfees, die kanker,” sê Ian de Jager met ʼn tikkie droë humor.
Gedagte vir die dag: Staan regop, Ek wil jou stuur
Mens, Ek stuur jou na die Israeliete toe, ’n opstandige nasie. Jy moet vir hulle sê wat Ek sê. (Esegiël 2:3, 4)