Die selfverklaarde profeet Shepherd Bushiri beweer polisiebeamptes het hom probeer afpers toe hulle verkragtingbewerings teen hom ondersoek het.
Alles vir die sleutelwoord "Opod"
Klag teen polisieman wat glo aanrand gewysig
Die polisiebeampte was veronderstel om reeds vandag in die hof te verskyn.
Video: Polisieman aangekla van aanranding
In die video kan gesien word hoe die beampte doelgerig na die man stap en hom begin slaan.
Man dood ná inhegtenisneming
Die man het glo later alleen by die huis aangekom, maar was in ʼn vreeslike toestand.
Nuwe Opod-nommer ‘bemagtig gemeenskappe’
“Verkla beamptes wat aan diens slaap. Verkla beamptes wat slagoffers van geslag- of gesinsgeweld by polisiestasies wegwys. Verkla beamptes wat staatshulpbronne en -voertuie misbruik. Verkla beamptes wat burgers teister en intimideer.”
Skopbokser glo deur polisie aangerand
“Beamptes het vir my gesê as ek my kop oplig, sal hulle my skiet.”
Polisiebeampte verkrag glo aan diens
Die verkragting het na bewering in ’n polisievoertuig plaasgevind.
Ondersoek ná man glo in aanhouding sterf
Die polisie se teenbende-eenheid het die man glo in hegtenis geneem waarna hulle later die vrou by wie hy loseer het ingelig het dat hy dood is.
Polisie skiet glo ‘geestelik onstabiele’ man dood
Die jong man het glo met sy familie baklei waarna die polisie na die huis ontbied is.
Twee polisiebeamptes vas ná man in selle sterf
Die man is na bewering só erg aangerand dat hy later aan sy beserings beswyk het.
Eldoradopark: Derde polisieman glo ‘aandadig’ aan jong seun se skietdood
’n Derde beskuldigde in die moord op Nathaniel Julies het vanoggend in die hof verskyn.
Eldoradopark-skietery: Derde polisiebeampte vas
Die beampte is ʼn speurder verbonde aan die plaaslike polisiestasie.
Polisieman vas wat glo broer se vriendin verkrag
Nog ’n polisiebeampte is intussen skuldig bevind en gevonnis nadat hy ’n vrou meer as tien jaar gelede in die aanhoudingselle van ʼn polisiestasie verkrag het.
Eldoradopark: Polisiebeamptes dán in hof
Die polisiebeamptes staan tereg op aanklagte van moord, die besit van verbode ammunisie en moontlik dwarsboming van die gereg.
Eldoradopark: Nog ʼn klag teen polisiebeamptes bygevoeg
Die polisiebeamptes het reeds tereggestaan op aanklagte van moord en dwarsboming van die gereg.
2 polisiebeamptes vas ná skietery in Eldoradopark
“Die onafhanklike polisieondersoekdirektoraat het ʼn besluit geneem ná noukeurige oorweging van die bewyse wat voorgelê is.”
Polisieman vas vir statutêre verkragting
Die beweerde slagoffer was agt jaar oud toe die verkragting plaasgevind het.
Opod ondersoek skietery in Eldoradopark
Daar word beweer dat die seun se dood ’n regstreekse gevolg is van polisiebeamptes wat nie voldoende opleiding ontvang het nie.
Dood van verdagte in aanhouding ondersoek
Die beweerde moordenaar se liggaam is opgehang in sy sel gevind.
Beamptes skiet ‘motordiewe’ dood
Die verdagtes is in besit van ’n pistool, toerusting waarmee by huise en voertuie ingebreek kan word en verskillende motorsleutels gevind.