Die konsepregulasies gee aan die regering baie meer seggenskap oor die vrye vloei van spraak en inligting.
Lees meerAlles vir Maandag 17 Augustus 2020
Groot beloning vir inligting oor brandstigters
Altesaam vyf van die Golden Arrow-busdiens se busse is die afgelope week in Kaapstad aan die brand gesteek.
Liggaam in sel glo dié van reeksmoordenaar
Die oorledene is glo die hoofverdagte in die moorde op vyf vroue in KwaZulu-Natal.
Eskom waarsku weer oor moontlike beurtkrag
Die terugkeer van een opwekkingseenheid na die stelsel word vertraag, terwyl nog twee eenhede onklaar geraak het.
ToekomsVenster: Here red my
Jesus was al die tyd daar. Hy sal jou nie teleurstel nie. Al is die storm hoe bedreigend, jy is veilig in sy hand.
US kap terug oor Paia: ‘Ons oortree gʼn die wet’
Die Universiteit Stellenbosch is in die proses om inligting in verband met ʼn ondersoek na die rektor, prof. Wim de Villiers, aan die DA te oorhandig.
Peperduur ongeluk toe Porsche, Bugatti en Mercedes bots
Net die prys van ʼn nuwe Bugatti Chiron beloop ʼn allemintige R52 miljoen.
Tazné: Verdagte van talle ander misdade aangekla
Die verdagte is in 2001 tronkstraf opgelê vir die moord op sy seun en word aangekla van talle ander misdade teenoor familielede.
Estina-suiwelprojek: Vrystaatse regeringsbeamptes vas
Hierdie beamptes het glo miljoene van die regering deur middel van die berugte Estina-suiwelprojek gesteel.
Die wêreld in foto’s – 17 Augustus 2020
Te midde van die Covid-19-pandemie vier Indonesië sy 75ste jaar van onafhanklikheid met ʼn verskeidenheid speletjies.
SA van die duurste om in te sterf
Die gemiddelde koste van ʼn begrafnis in Suid-Afrika is ongeveer R26 875.
Vlak 2: SA’ners mag nou sóveel kuiergaste oornooi
Alkohol en tabakprodukte mag uiteindelik weer verkoop word, onderworpe aan ʼn paar voorwaardes.
Dalk die lelikste troukoek ooit?
Die bruid was baie teleurgesteld toe sy die tema-troukoek sien en haar niggie het ʼn foto daarvan op sosiale media gedeel.
7-jarige kankerpasiënt met baanbrekertegniek behandel
Dit is die eerste keer wat dié tegniek in Suid-Afrika aangewend word.
Veldbrand verwoes rondawels by oord in Drakensberge
Amptenare was Maandag steeds besig om die omvang van die skade en die oorsaak van die brand vas te stel.
Lasbrief vir student wat glo duisende van NSFAS blaas
Mani, wat vroeër op borgtog vrygelaat is, moes Vrydag weer in die streekhof in Oos-Londen verskyn, maar het nie opgedaag nie.
Kalahari-tragedie: Oorskot in puin dalk dié van vermiste sewejarige
Klein Inge Bauer word vermis sedert die brand uitgebreek het.
VAE en Israel sluit vrede
Vir president Donald Trump, wat as bemiddelaar opgetree het en die twee kante tot ’n ooreenkoms kon lei, is dit ’n belangrike buitelandse sukses.
Hipersoniese missiele en kernoorlog
Vrese dat hipersoniese missiele die moontlikheid van ’n kernoorlog met rasse skrede verhoog, kring uit.
Dood van verdagte in aanhouding ondersoek
Die beweerde moordenaar se liggaam is opgehang in sy sel gevind.