Die onbesonge Duitse gholfspeler Alexander Knappe het die voortou ná die derde ronde van die Dimension Data Pro-Am geneem.
Lees meerAlles vir Saterdag 12 Februarie 2022
Sharks wen aksiebelaaide Loftus-stryd
Die kragmeting het rampspoedig vir die Bulls begin toe Morné Steyn met ’n rooi kaart vir ’n gevaarlike duikslag van die veld gejaag is.
VRK-reeks: Stormers knoop Lions se sterte
Die Stormers het Saterdagmiddag op Ellispark hul wedstryd teen die Lions in die Verenigde Rugbykampioenskap met 32-10 (bonuspuntsege) gewen.
Skietongeluk eis lewe van twee broers
Die man het sy wapen gelaai met die doel om ʼn beer te skiet. Dit is toe dat hy sy broer per ongeluk raakgeskiet het.
Buckler’s Africa Lodge is ’n juweel in die Laeveld
Toe ons uitry huis toe vra Linelle: “Mamma, hoeveel slapies voor ons weer kom?” En dit, dink ek, is ons hele verblyf in een sin opgesom.
13 transitorowers in hul spore gestuit
Twee van dié rowers is ʼn polisiebeampte en ʼn lid van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW).
Internasionale oorsig: Vragmotorprotes verteenwoordig toenemend iets groter
Die minderheidsregering van Trudeau in Kanada weier egter om huidige maatreëls te verslap of om enigsins met die protesleiers in gesprek te tree.
Frustrasie oor onvoltooide moordondersoek
Jaco Geldenhuys se liggaam is naby ʼn grondpad in Cullinan gevind, nadat hy spoorloos verdwyn het.
SA spog eersdaags met Covid-19-entstofvervaardigingsentrum
Die nuwe sentrum wat later vanjaar amptelik bekend gestel sal word, word beoog om die grootste genomika-fasiliteit in Afrika te wees
‘Ons gaan nêrens’, hou Kanadese betogers vol
Honderde vragmotors gaan intussen voort om in die middestad van Ottawa, die Kanadese hoofstad, saam te drom en te betoog teen die verpligte Covid-19-inentings en inperkingsbevele vir mense wat nog nie ingeënt is nie.
Voormalige bevelvoerder neem haar eie lewe
Die offisier het glo meer as R100 000 uit die polisie se bewyse gesteel.
Gerhard ‘ʼn produk van geweld’
“Hy was nog altyd sy pa se kind. Hy was ook ʼn produk van sy pa, soos hy van sý pa was. Dit is ʼn bose kringloop.”
Maak ’n hangende Delft-hart vir Valentynsdag
Maak hierdie veeldoelige Valentynsdag-hart om ʼn romantiese aandete te versier en gebruik dit daarna om enige kamer op te kikker.
Marathon wink ná onderonsie met krokodil
“Die merke op my been is soos ‘battle scars’. Ek het ’n krokodil oorleef. Hoe wonderlik is dit nie?”
Aansoek teen UV-inentingsbeleid ‘nie dringend’
Die Universiteit van die Vrystaat se verpligte inentingsbeleid tree Maandag in werking.
Is André Esterhuizen goed genoeg?
Geoordeel na André Esterhuizen se huidige peil vir London Harlequins in die Engelse Premierliga en die Europese Bekerreeks behoort daar ook geen twyfel oor sy vermoë te bestaan nie.
Veldbrand by Heidelberg bedreig plase
Die voorspelde weer vir Saterdag is nie gunstig nie, met baie warm temperature wat voorspel word.
VRK-rugbyreeks: Diepte kan grootste rol speel
Die Glasgow Warriors het Vrydagaand op hul tuisveld na die tweede posisie op die puntelys opgeskuif.
Covid-19-statistieke: Positiwiteitskoers op 8,7%
Teen Vrydagaand is 2 862 nuwe Covid-19-gevalle aangemeld.
Ganse wêreld gons oor ‘Tinder’-swendelaar
Kevin Maher van ‘The Times’ het selfs daarna verwys as ‘die Jaws van internet-afspraakdokumentêre’.