Die Leeus was rustyd met 21-10 voor.
Lees meerAlles vir Vrydag 30 Julie 2021
Tatjana ontvang oproep van Ramaphosa
Suid-Afrika se goue meisie is Vrydagaand net ná 22:00 by die Olimpiese dorpie deur die res van die Suid-Afrikaanse Olimpiese span ingewag met die sing van “Shosholoza”.
Pasiënt (26) se dood by Helen Joseph ondersoek
Die pasiënt is dood in ’n rolstoel in die ongevalle-afdeling aangetref – op die presiese plek waar sy die vorige dag gelaat is.
Vyf bly in aanhouding ná polisiemoorde
Die vyfde verdagte is minderjarig en het vandag afsonderlik in die kinderhof verskyn.
Transnet hef force majeure op
“Transnet glo dat hy nou in staat is om sy kliënte te bedien en alle kontraktuele verpligtinge getrou na te kom.”
ToekomsVenster: Genade onbeskryflik groot
Is “Genade onbeskryflik groot” vir jou ʼn werklikheid?
Afrikaanse liedjie in Frans vertaal vir liefdadigheid
Christa Steyn het die liedjie in 1982 geskryf en dit is al meer as tien keer deur ander Suid-Afrikaanse kunstenaars opgeneem.
Herstelwerk reeds aan die gang by Musina-hof
’n Hofamptenaar het Vrydagmiddag bevestig dat daar reeds ’n “daadwerklike poging” aangewend word om die landdroshof te herstel.
Luister: Bou jou selfvertroue in vier stappe
Heidi sê dit klink eenvoudig en maklik, maar sy glo dit is waarom ons dit dikwels miskyk. “Ons dink dit moet moeiliker wees, maar dit is nie, want beter selfvertroue is binne almal se bereik.”
Vrystaat Landbou: Veediefstal ontaard al meer in geweldsmisdaad
“Veediewe pleeg plaasaanvalle, hulle daag gewapend by plase op om veral vee te roof en dikwels lei dit tot lewensverliese.”
Twee sterf toe vragmotor, motors bots
Paramedici het by hul aankoms op die toneel die gebrande vragmotor langs die pad aangetref.
Gauteng: Nuwe infeksies neem af, maar…
“Die druk op ons hospitaalstelsel is ook steeds groot, ten spyte van die afname in nuwe positiewe gevalle.”
Gariep nóg langer sonder krag
’n Plaasvervangingstransformator word tans van Noordwes na Oranjekrag vervoer.
Nuuskommentaar: Maroela Media as media-suksesverhaal en media-reus
Ten einde Maroela Media se volgehoue sukses oor die afgelope dekade te verstaan, kan na ʼn soortgelyke mediafenomeen in die VSA gekyk word.
Rassie Erasmus druk Wêreldrugby in ’n hoek
Erasmus het Donderdagoggend ’n video van 62 minute uitgereik waar hy videogrepe uitwys waar hy glo die Springbokke in verlede Saterdag se eerste toets in Kaapstad teen die Britse en Ierse Leeus te na gekom is en daar nie genoegsame respek aan die Bokke, en veral nie aan die Bok-kaptein, Siya Kolisi, betoon is nie.
Handwerk: Blaas nuwe lewe in jou wasgoedmandjie
ʼn Wasgoedmandjie is die aspoestertjie van enige badkamer; dit is nie juis iets vir die oog nie, maar hier wys ons jou hoe om joune mooi te weef.
Oorskot by spoorlyn wel dié van Liam Nortjé
Liam het in 2017 spoorloos verdwyn nadat sy pa hom by sy ma gaan oplaai het. Liam se pa is later aan sy moord skuldig bevind.
Bekroonde teaterstuk verwerk vir die kassie
Dit is as beste nasionale debuut op die Vrystaat-kunstefees bekroon en het in 2018 die kykNET Fiësta-toekenning vir beste ensemblewerk ingeoes.
Winston Cogill: ‘Sy dood is ʼn skok vir ons’
“Sy dood is ʼn skok vir ons almal. Ek het regtig gedink hy gaan dit maak.”
Blitsige Simbine een van die goue gunstelinge
“As Akani ’n tyd van 9,84 sekondes of 9,80 sekondes hardloop, gaan hy die goue medalje wen.”