Die ma van vier en ouma van nege het op 30 Desember gereageer op ʼn rooftog by ʼn supermark toe ʼn bende aanvallers losgebrand het op die voertuig waarmee sy op die toneel aangekom het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "polisiemoorde"
Polisielede moet ‘hulself beskerm’ – Cele
“Eenvoudig gestel, as jy te staan kom voor misdadigers wat vuurwapens rondswaai, moenie huiwer nie.”
Vyf bly in aanhouding ná polisiemoorde
Die vyfde verdagte is minderjarig en het vandag afsonderlik in die kinderhof verskyn.
Polisieman se moordenaars steeds soek
Die speursersant is in die bolyf en been geskiet.
Lewenslank vir polisieman wat bevelvoerder doodskiet
Die polisiebeampte het aangevoer hy is te siek om te werk, maar is later glo opgemerk waar hy by die barakke gesit en drink het.
Beloning uitgeloof vir inligting oor moord op polisieman
Die beamptes het die verdagtes agternagesit en tydens die jaagtog het die verdagtes op die polisievoertuig losgebrand.
Konstabel koelbloedig aan diens vermoor
“Net sedert 1 April vanjaar het ons 42 polisiebeamptes aan die dood afgestaan.”
Drie vas vir moord op polisieman
“Dit het intussen aan die lig gekom dat die beampte aangeval is toe hy die drie beskuldigdes by ʼn vulstasie rygeleentheid aangebied het.”
Polisiemoordenaars swaar gestraf
Die twee polisiebeamptes was besig om ʼn beskermingsbevel af te dwing toe hulle oorval en ontvoer is.
2 polisiebeamptes 2 dae uiteen vermoor
“Die aanvalle op ons beamptes duur onverpoos voort. Ek het my boodskap aan hulle herhaal om nie mét hul vuurwapens te val nie.”
Getuie gesoek ná moord op Valke-kaptein
Die polisie in Bloemfontein is op soek na ʼn man wat hulle moontlik met inligting kan bystaan in verband met die onlangse moord op ʼn plaaslike kaptein van die Valke.
Valke-kaptein doodgeskiet
ʼn Kaptein verbonde aan die Valke is Donderdagaand in Bloemfontein doodgeskiet terwyl hy op ʼn klagte gereageer het.
Minister besoek familie van vermoorde brigadier
“Vir ons as polisie is dit nou belangrik om uit te vind wat en hoekom dit gebeur het en antwoorde aan sy familie te verskaf.”
Polisiehoë in Gauteng doodgeskiet
“Die polisie sal geen steen onaangeroer laat om die oortreders van die hartelose aanval op een van ons lede op te spoor nie.”
Pta-polisieman voor gesin doodgeskiet
ʼn 42-jarige polisiesersant verbonde aan die polisie by die Uniegebou in Pretoria is Woensdagoggend ten aanskoue van sy gesin doodgeskiet.
Man in hof ná moord op polisiebeampte
“Die verdagte het gewelddadig geraak toe die polisie hom in hegtenis wou neem en het ʼn adjudant-offisier met ʼn skerp voorwerp gesteek.”
Polisievrou op pad werk toe vermoor
ʼn Polisiebeampte, vermoedelik in haar 30’s, is Vrydagoggend doodgeskiet terwyl sy op pad was werk toe.
Polisieman se moordenaar gevonnis
“Die ontslape beampte se vrou was tydens vonnisoplegging deur emosies oorweldig nadat haar man koelbloedig voor haar en hul kind doodgeskiet is.”
Dogter kom op ouers se liggame af
ʼn Polisiebeampte en haar man is Dinsdagaand buite hul huis doodgeskiet.
Polisiemoordenaars kry swaar vonnis
Die beampte het probeer opstaan en hulp ontbied, maar is ʼn paar meter vanwaar hy aangeval is aan sy beserings dood.