Toe kom Maroela Media, en skep ‘n kuberdorpsplein, ‘n gesellige bymekaarkomplek vir Afrikaans en sy sprekers – waar jy ook al is.
Alles vir Vrydag 30 Julie 2021
Vuurwapenwet: Cele moet luister na duisende besware
Die DA sê as die minister van polisie nie sy werk kan doen nie, moet hy eerder die trekpas kry.
Resep-video: Bovril-en-kaas-rol
Kikker ʼn gewone toebroodjie op met dié lekker rol. En dit is selfs lekkerder die volgende dag!
Discovery Life-premie hoër vir dié wat entstof weier
Weiering om teen die koronavirus ingeënt te word, gaan volgens die maatskappy voortaan dieselfde hanteer word as rook of leefstylsiektes soos diabetes.
Ja, Tatjana! Goud, nuwe wêreldrekord vir SA se Schoenmaker
Schoenmaker se spanmaat, Kaylene Corbett, het vyfde geëindig.
Covid-19-statistieke: Wes-Kaap het nou meeste gevalle
Die styging in gevalle verteenwoordig ʼn positiwiteitskoers van 26,4%.
Gedagte vir die dag: ’n Gebed oor potensiaal
Die Engel van die Here het onder die eikeboom in Ofra kom sit. Dit het aan Joas van die Abiëserfamilie behoort. Sy seun Gideon was besig om onder op die vloer van ’n parskuip koring uit te slaan. Hy het daar vir die Midianiete weggekruip. Die Engel van die Here het toe aan hom verskyn. Hy het vir hom gesê: “Die Here is by jou, dapper man!” (Rigters 6:11-12)