Christa Steyn het die liedjie in 1982 geskryf en dit is al meer as tien keer deur ander Suid-Afrikaanse kunstenaars opgeneem.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Frans"
Franse musiekduo se paaie skei ná 28 jaar
In 2013 het hulle enkelsnit “Get Lucky” saam met Pharrell Williams en Nile Rodgers hulle grootste treffer van alle tye geword.
Willemien & Philomène: Die Afrikaanse nooi met die Franse alter ego
“So vinnig soos wat ek ʼn ou grappie in Afrikaans kan maak, so vinnig kan ek hom nou ook in Frans maak. Die taal stap al ʼn lang pad saam met my.”
Video: Van baba tot tienermeisie in 4 minute
ʼn Pa van ʼn babadogtertjie het besluit om haar grootwordjare vas te vang deur haar een keer per week vir veertien jaar lank af te neem en ʼn video daarvan te maak.
Beskuldigde in Barkly-Oos-plaasmoord laat vaar borgaansoek
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag die tweede verskyning van die beskuldigde in die moord op ʼn bejaarde egpaar van Barkly-Oos bygewoon.
Barkly-Oos-plaasaanval: Seun steeds kritiek
Dokters is tevrede met Dawie de Villiers (53), seun van die vermoorde bejaarde egpaar van Barkly-Oos, se vordering in Mediclinic Bloemfontein, hoewel hy steeds kritiek is, berig OFM.
Barkley-Oos-plaasaanval: Nuwe versoeke om plaasmoorde te laat prioritiseer
Die gemeenskap van Barkley-Oos in die Oos-Kaap het die burgerregte-organisasie AfriForum genader om in te gryp nadat ’n bejaarde egpaar Woensdagoggend wreed op hulle plaas in die distrik vermoor is.