Die luukse motorhandelsmerk Bentley het Woensdag gesê sy eerste ten volle elektriese motor sal in 2025 gereed wees.
Lees meerAlles vir Woensdag 26 Januarie 2022
Sekuriteitsmaatskappy betaal glo 56 denkbeeldige werknemers
“Hy het uiteindelik na bewering tot R2,1 miljoen oor ʼn periode van 12 maande in sy sak gesteek.”
‘Wit olifant’-hospitaal kos nou al R733 miljoen
“Werk aan die hospitaal het in April 2020 begin nog voor die koste en pryse goedgekeur is. Alhoewel die opknappingsbegroting R50 miljoen was, het dit raaiselagtig verhoog tot meer as R500 miljoen.”
Publiek teen nuwe slenter gewaarsku
Twee mans, in polisieuniforms, het aangevoer hulle is op die spoor van verdagtes wat oor ʼn heining in die man se erf gespring het.
Waterblommetjiepot vir ‘Arendsvlei’ se Sherman Pharo
Hier is Martelize se resep vir ’n heerlike waterblommetjiepot. Meer Afrikaans kan ’n mens nie kry nie.
Borgtog vir tiener wat glo gesin wou uitwis
Die vrou, nou 20 jaar oud, was 15 jaar oud toe sy na bewering saamgesweer het om haar gesin te vermoor.
ToekomsVenster: Nie onmoontlik vir God
Lees net weer ʼn keer die teks. Dit is dalk onmoontlik vir mense maar geen probleem vir God nie. Ek wonder of jy vandag met ʼn soortgelyke situasie gekonfronteer word?
Denemarke wil óók Covid-19-regulasies skrap
Die minister van gesondheid versoek dat die koronavirus nie langer as ʼn gevaarlike siekte vir die samelewing gekategoriseer moet word nie.
Neil Young wil Spotify verlaat oor ‘valse inligting’ oor inentings
“Hulle kan Rogan of Young hê. Nie albei nie.”
34 Kaapse skole in vakansie besteel
Die onderwysdepartement sê skole kan nie die finansiële las bekostig wat diefstal en vandalisme op hulle plaas nie.
Veiligheidswag kritiek ná koeëlreën
Die mans het na bewering niks anders as die wag se vuurwapen gebuit voordat hulle op die vlug geslaan het nie.
Novak binnekort weer in aksie
Tennisjoernaliste het ’n inskrywing op sosiale media gedeel waarin die Serwiese ster se naam as die topgekeurde speler in ’n Dubaise toernooi neergepen is.
Reën gee boere ʼn bietjie skiet
Van die tweede helfte van Februarie tot middel Maart kan hewige reënbuie egter weer verwag word.
Wat het skeefgeloop met die debatskultuur?
Wat is die oorsaak van die agteruitgang in die mensdom se debatskultuur? Waar kom die intellektuele luiheid vandaan? Dis ’n ingewikkelde saak.
Covid-19 kelder Elton John-konserte
Die popikoon moes ook onlangs ʼn heupoperasie ondergaan, wat hom ook genoop het om verskeie konsertdatums te skuif.
Hoe om daardie kosblik reg te pak
Elke mens het voorkeure. Soos wat jy nie van soetrissies in jou rys hou nie nie, hou boeta nie van agurkies tussen sy biltong nie.
Nuuskommentaar: ANC verklaar morele bankrotskap weens Covid-korrupsie
Gewone mense het tydens die Covid-19-pandemie ongelooflike swaarkry deurgegaan met baie mense wat net-net die somtotaal van die pandemie oorleef het. In dieselfde tyd het die regering egter sy “regmatige tenderproses” gebruik om nog ʼn miljard hier en daar te steel – net vir die kaders en tenderpreneurs was dié kool die soustrein werd.
Simon kry weer sy internasionale kans
Amper sewe jaar ná sy laaste toets is Simon Harmer weer deel van die Protea-planne.
Fotograwe kiek troeteldiere vir liefdadigheid
“Alles waarmee ek daardie dag in 2018 deur ʼn vreemdeling geseën is, is die vereistes om ʼn fotosessie vir die dag te bespreek.”
Boshof-plaasmoordenaars skuldig bevind
Ernst Roets van AfriForum het in sy getuienis ter strafverswaring gesê plaasmoorde moet as ’n prioriteitsmisdaad verklaar word.