“Dit is ʼn verleentheid vir die departement wat tegnies gesproke die werkgewer van hierdie jeugwerkers is.”
Lees meerAlles vir Dinsdag 30 November 2021
‘NVG versuim om vervolging in te stel’ – AfriForum
“Ons eenheid sien al hoe meer dat die NVG eerder ’n doodsondersoek aanvra as om te vervolg.”
Nóg ’n plaasmoord ruk Vrystaat
Een van die verdagtes is noodlottig gewond in ʼn skietgeveg met die polisie.
Omikron in Nederland vóór SA vlugte
Twee gevalle van die Omikron-variant is dae voordat dit amptelik in Suid-Afrika bevestig is, ontdek.
ToekomsVenster: ’n Voorreg om te dien en ly
Ons is steeds bevoorreg om in ons land vrymoedig te getuig. Ook dit kan verander. Ons moet die geleenthede benut wat ons gegun word.
SA Olimpiese kampioen en vrou verwelkom baba
In een van die foto’s hou die Olimpiese kampioen sy pasgebore babaseun se hand vas.
Nuwe brandstofpryse ‘onvolhoubaar’
Solidariteit meen dat die jongste brandstofheffing en die nuutingestelde reisverbod teen Suid-Afrika dalk die laaste strooi sal wees wat die kameel se rug breek.
Ontvoerde man weke later bevry
Tahseen Mateen Kardame is op 12 November voor sy pa se hardewarewinkel ontvoer.
‘Gedoem’ as gedwonge inentings norm word
Sakeliga is bekommerd dat die gedwonge inentings eindelik tot ʼn tiranniese stelsel sal lei wat mense se natuurlike lewenswyses in gedrang sal stel.
Altyd hot-om wil en ander idiome
Die vyfde wiel aan die wa; Speeklos wees; Altyd hot-om wil… Taaltoffie ondersoek ʼn paar uitdrukkings oor waens, trekdiere en trektoerusting.
Omgeedag wêreldwyd gevier
Kort op die hakke van Swart Vrydag en Kubermaandag volg Giving Tuesday, wat op liefdadigheid in gemeenskappe fokus.
Koepee met vier deure
Die 4-reeks maak sy tekkies vas en vlieg teen die pas af soos ʼn sierskaatser met vlymskerp lemme.
Werkloosheid op nuwe rekordvlak
Die werkloosheidsyfer word as ʼn “nasionale ramp” bestempel.
Nuuskommentaar: Is verpligte inentings op die horison?
Die vraag is hoe hierdie openbare belang – in die lig van entstowwe, individuele vryhede en persoonlike voorkeure – die beste beskerm en bevorder kan word.
Nóg slegte nuus vir Munster
’n Verdere nege spanlede het positief vir Covid-19 getoets.
Plasing van nuwe gr. 1’s en gr. 8’s verleng
Altesaam 60% van leerders in Gauteng is reeds by skole geplaas.
Kansa vier 90ste bestaansjaar
Die Kankervereniging van Suid-Afrika (Kansa) het Dinsdag sy 90ste bestaansjaar aanlyn gevier.
DA wil gestrande SA’ners oorsee help
“Die doel met hierdie kanaal is nie om ander konsulêre dienste te vervang nie; dit is bloot gestig sodat ons Suid-Afrikaners kan help om die irrasionele reisverbod te navigeer.”
Man bou monument van liefde vir vrou, gemeenskap
Die Taj Mahal-replika is op ʼn eiendom van 50 ha geleë en lok reeds talle besoekers.
Kinders se noodkrete deur hulplyne aangehoor
“Ons kinders het hulp nodig. Hulle is in dieper moeilikheid as wat ons ooit sou kon dink.”