Sekondes van stilte gaan verby voor ʼn reuseolifant langs ʼn voertuig wat skuins oor die pad staan, gesien word.
Alles vir Dinsdag 30 November 2021
Doodgeskok toe hulle wasgoed op kragdraad hang
Die draad is glo onwettig aan ʼn kragpaal van die munisipaliteit gekoppel.
Afrikaanse matrieks ‘seker oor toekoms’ – verslag
“Ons jeug is veerkragtig. Hulle het nie teruggestaan vir veranderde omstandighede nie; hulle het aangepas in die wêreld waarmee hulle so skielik gekonfronteer is.”
‘Regsadviseur’ van munisipaliteit skuldig aan bedrog
Toe die munisipaliteit Mosebetsi Richard Mofokeng versoek om sy kwalifikasie te toon, het hy bedank.
DG van gesondheid terug in pos
Dr. Sandile Buthelezi is vrygespreek van alle aanklagte wat tydens ’n verhoorproses teen hom gemaak is.
‘Thunder’ Merwe en kie
Verskeie Protea-netbalspelers – onder wie Shadine van der Merwe in die kleure van Manchester Thunder – sal deel van die Vitality-netballiga in Brittanje wees.
Messi maak Ballon d’Or-geskiedenis
Messi (34) het sy span gehelp om die Copa America-toernooi te wen en het meer as 40 doele in 2021 aangeteken.
Bestaande entstof gaan dalk les opsê teen Omikron
Data oor die doeltreffendheid van die huidige entstof behoort binne die volgende twee weke beskikbaar te wees nie, maar wetenskaplikes is nie optimisties nie.
Ier kry meer stemme as Eben
Die Springbok-slot is die enigste speler uit die Suidelike Halfrond wat onder die benoemdes vir die Autumn Nation-reeks se beste speler getel het.
Vrae oor weermag se ‘bisarre’ bakkeryplan
Die weermag het verlede week sy sesde bakkery te midde van groot fanfare bekend gestel – maar wat presies die doel daarmee is, is onduidelik.
Luister na nog ’n Agterblad-episode
Wie is die beste ooit?
Plaasaanvallers wat geld soek, wil ook baba gryp
Twee van tien aanvallers is kort ná die aanval vasgetrek.
uMngeni se jong burgemeester wil owerheid regruk
“Ek kom uit ʼn provinsie van waar die ANC se stigterspresident afkomstig is. Ons het opstande, politieke moorde en ʼn brandpoel. Dit gaan nie maklik wees nie.”
Uiters ‘streng Covid-maatreëls’ by Rage-feeste
“Dit is die eerste feesbyeenkoms van sy soort in Suid-Afrika wat inentingsertifikate en ʼn reeks ander dokumente verpligtend maak.”
Anrich Nortjé, Kagiso Rabada en dalk Duanne Olivier?
Die Groblersdal-boorling is terug in Suid-Afrika en hy is bereid om weer kolwers op die internasionale verhoog te laat bontstaan. As hy gekies word, bygesê.
Resep: Maaskaas-doopsous
ʼn Verfrissende en voedsame doopsous.
Barbados word republiek
Koningin Elizabeth II is as deel van die geskiedkundige oorgang as staatshoof verwyder.
Sewe liggame in Germiston-nedersetting gekry
Daar is tans weinig inligting oor die sewe slagoffers, waarom hulle vermoor is of wie daarvoor verantwoordelik was.
Boek: Tienerliefde, avonture in Parys
“Hierdie situasie spel vir haar net een woord: Moeilikheid.”
Koop jonges se kunswerke vir Kersfees
Kinders van oor die hele Suid-Afrika se kuns word tot einde Januarie 2022 in dié galery uitgestal.