Ek het hierdie afgelope twee weke baie aan die lirieke van dié ikoniese lied gedink, want ek het die voorreg gehad om in ʼn paar mense se pyn te kon deel, en ek gebruik die woord “voorreg” nie ligtelik nie, skryf Lizma van Zyl.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "vriende"
Boesemvriende inspireer ná seun in rolstoel beland
“Mag ons as ouers, grootouers, onderwysers en volwassenes herinner word aan dié storie wanneer die woorde ‘die jeug van vandag’ so vinnig oor ons tonge glip.”
[Foto’s] Seun (10) laat groei poniestert vir siek maatjie
Toe Tyler hoor dat Gabby se hare nie meer kan groei nie, het hy besluit om sy hare te laat groei sodat, wanneer dit lank genoeg is, hy dit kan afsny en vir Gabby ʼn pruik laat maak.
Die reuk van vars ink
Met 103 penvriende wat sy oor die afgelope 20 jaar versamel het, skryf sy gemiddeld een brief op ʼn dag. Ek wonder heimlik hoe ek gaan weet wat ek wanneer vir wie geskryf het, maar blykbaar kry sy dit steeds op so ʼn hoë ouderdom reg.
Jonges hou ‘begrafnis’ ná vriend nuwe meisie kry
ʼn Groep van ongeveer 50 jong seuns van Rhondda in Wallis het vir hulle vriend Keiran Cable (20) ʼn “begrafnis” gereël nadat dié ʼn nuwe meisie gekry het.
Video: Enigiets vir liefde
Gerdi McKenna van Pretoria is ʼn paar maande gelede met borskanker gediagnoseer en een van haar vriendinne wou graag ʼn fotosessie saam met al haar vriendinne reël. Die klomp vriendinne het egter ʼn groot verrassing vir haar beplan.
Video: Bier-advertensie roer die hartsnare
Bier-advertensies roer nie gewoonlik hartsnare nie, maar dié advertensie van Guinness het ‘n verrassende einde.